Berig Lizel Steenkamp dat apartheidpolisiemanne blaam moet dra vir Daveyton-moord! Nie een betrokke in moord is ou SAP-lid uit apartheid nie, almal demokratiese polisiemanne!
Dit is juis apartheidser- polisiemanne wie gekla het toe ons vir diens rapporteer die volgende oggend 05h30! Die registers was vol bedrog, die selkantoor het gevrot van bloed, die toilet was vol bloed en geblok! Ek het aan Opod uitgewys dat die oorledene eers aangehou was, na hy reeds in lykshuis was en toe het hy afskrifte gemaak van bedrog in registers en moordsaak geopen! Lizel skryf blatante bol stront, want apartheidpolisiekeuring was streng van psigometriese toetsing, veiligheids en kriminele rekordklaring en opleiding op vlak van regsgraad!
Die blaam kan na vrouebrigadier-cluster-bevelvoerder gaan, wat mede-verantwoordelik was vir bedrog en cover-up! Niks met apartheid of rassisme te make en dis onwaar dat apartheidpolisiemanne almal moordenaars of geweldenaars was en is!!
Swak SA media en tiperend van kak mentaliteit van SA vrouens!
Hans

