My uitsig

  • 0

As dit afkoel in die Karoo en die mis vroegoggend op Roggeveldberge en veral Rebunie lê, dan is die nag se geraas en slaapversteuring vergete! Soveel werkloses loop en steel op platteland, baie oud-gevangenis uit op presidentiële vergifnis???

Weg is die dae van stikdonker stil nagte, nou moet mens sekuriteitligte en slotte met kettings om alles hê! Dan ook ’n "leeu" wat hope skuit teen heining en heelnag raas!

Weg is die hippiestrewe van ’easy rider’ se temalied, want die rivier is opgedroog agv klimaatsverandering!

Hans
https://www.litnet.co.za/assets//images/briewe/hans_richardt_foto.jpg 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top