Millennium Drie Krisis-tyd v’reis obs’rvasie, v’n g’gewe,
hoe Koning Dawid wort’ls ontbloot’t, s’l Mens Self sien,
lat mede-Mens eintl’k meer liefde as Mens Self v’rdien,
sink sug na kennis só in, re idee, v’n Lewe Twee Lewe
voortdur’nd op grond v’n denkfout g’diskrimineer,
kapitaal-hiërargies volg’ns lew’nstyl g’kat’goriseer,
eg kolonialisties, totte godloos-halfdier degradeer,
teen eksploitasie, v’n mede-Aardling, min v’rweer
sit “Duiwelspiek”-dissip’lskap min in Mens se sak,
maak sup’r-b’skaafdes in’l laboratoria wildes mak,
lat werfbobb’jaan oplaas ultra-submissief oorgee,
g’int’greer innie magsprojek se omni-wel-’n-wee
selfs al dink meerd’rheid mind’rheid’s gans b’sete,
b’rus oorlew’ng eksklusief op herwin v’n G’wete
Jacobus Faasen

