Nadia de Kock, het jy al na Springsteen sedert 1970's geluister?

  • 0

Jy maak my hart bly!!! Jy is obviously jonk! Land of hope and dreams? Forty one shots? Long walk home? Alles lekker ry musiek in Noordkaap op die laaang alleen pad!

Ek bly 'n Springsteen-aanhanger, veral sy akoestiese Pete Seger Sessions! Ek het al sy beste treffer-albums gekoop, selfs van die ouer musiek voor Dancing in the Dark? Sy onbekende liedjie 'when they built you brother they broke them all'? Blood brothers? Tougher than the rest? Spare parts? Missing? Die ouer liedjie Nebraska? Alles groeifases van 'n werklike Kunstenaar! Hy sing oor die werklike Amerika wat nooit in Hollywood-flieks uitkom nie, bv The River! Blouboortjie-werker-kunstenaar!!!

Dis min wat sal verstaan waarvan jy praat tov van sy musiek en gevoel, bv Streets of Philadelphia!

Nou ja, hier is van hierdie SA 'kunstenaars' wat nie van sy musiek hou nie!

Groetnis en versamel sy musiek, luister na sy eie groei van Glory days na bv Forty one shots! Nostalgie vir my na 3 dekades!!

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top