Hy beweer dat die slang/reptiel in Genesis met Eva seks gehad het, dat sy van sy 'boom van kennis van goed en kwaad' geëet het, voor Adam ook geproe het! Die reptiel was blykbaar nie ons kronkelende soort nie, soos op 'profete' deesdae se posters nie!
Die uiteinde van die skubberige voorstedelike legendes is natuurlik weer die illuminati???
Ek is lam gelag oor die voorstedelike legendes deesdae op Google. Vraag bly, feit of fiksie, want in antieke Maya en Babiloniese kultuurgraverings bly die tipe beelde opduik? Is dit blote simboliek of het hul bestaan as 'satans kinders' Trienie..???
Ek wonder ...
Hans

