SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Geheue kiekie, gewens ...

Hans Richardt 2013-04-02 Volstruise ...

Tipies vrou, gebore om te argumenteer!

Hans Richardt 2013-04-02 "Dispuut was met helpende hand oorkom!"

Cornelius Henn, om daai ou grys baard af te kry?

Hans Richardt 2013-04-02 "Dis net te moeilik om in koue water en stof te skeer in karoo! Dis mos vakansie vir gesig en baard?"

Lastige bemarkingboodskappe en oproepe?

Hans Richardt 2013-04-02 "Ek het genoeg lewensversekering, is tevrede met my selfoon, wil nie my kar verseker of ’n Tata koop nie!"

RIV - Die vader van Afrika-letterkunde

Francois Williams 2013-04-02 "Achebe started studying medicine at the University of Ibadan before discovering his love for literature — to its eternal shame, the University of Cambridge wouldn’t accept him for postgraduate studies."

Retro SABC TV en radio?

Hans Richardt 2013-04-02 "Skynbaar het hele SABC opdrag om nie-amptelik die teenpool van apartheid, nl etniese amalgamasie, te bevorder!"

Moet Mandela vir 'ewig leef'?

Hans Richardt 2013-04-02 "Hy het sy lewe gewy om fundamentele menseregte bv reg tot privaatheid, vryheid van keuse en assosiasie te kon kry, tog wil media dit nie gee aan hom nie?"

Hoe spreek jy dit uit?

Wouter 2013-04-02 "Daar is dus altyd iemand wat jou wil vertel hoe dit is en hoe daar eintlik moet gepraat word."

Nadia, die mooiste Springsteen song?

Hans Richardt 2013-04-02 "Hy kan ’n skare van gillende springende groupies, na gewyde stemming vat!"

VSA sanglegendes?

Hans Richardt 2013-04-02 "Woody Guthrie en Pete Seeger het ’n groot impak gehad om die Amerikaanse folksang te bewaar en te laat voortleef!"

Paulus tussen die Jode

Wouter 2013-04-02 "Die argument soos gewoonlik is die van die wetlike versus die sogenaamde spirituele redding en is die debat in volle swang."

Zuma korrek 100%

Francois Williams 2013-04-02 "Dis nou westerse-amerikaanse-kitskuur-gemorskos-kultuur allie pad!!"

Vir Wouter oor lesings en demokrasie

Jan Rap 2013-04-02 "Ek sien daar is iemand wat vir jou geskryf het oor die Franse wat in Frankryk stem en die Duitsers wat in Duitsland stem en so aan."

Antwoorde op kommentaar oor die agteruitgang van Afrikaans

Jan Rap 2013-04-02 "Jy was lanklaas op skool swaer; ’n leenwoord en ’n anglisisme is verskillende goed."

Vir Wouter: asseblief

Jan Rap 2013-04-02 "Jy maak ’n groot storie oor wat MY standaard sou wees ten opsigte van Afrikaanse spreektaal, so al asof ek hierdie moerse taalpuris is."

Vir Wouter oor lesings en demokrasie

Jan Rap 2013-04-02 Jy moet versigtig wees met die redes wat jy verskaf of iemand nie te antwoord nie want dit lyk meestal na ’n klap op die mat, ’n oorgee-aksie.

Paasfeesblues

Jacobus Faasen 2013-04-02 "staan Mens, in al Mens se swakheid, skoon v’rbyst’r,
nettie idee, waarheidsontvou’ng, feitl’k onb’skryfl’k ..."

Duitswester en die Christene

Kobus de Klerk 2013-03-27 "Trouens, Duitswester se skynbaar afvallige en anti-Christelike uitlatings en tussenwerpsels het ’n sekere gees wat daarmee gepaard gaan ..."

Wouter, nostalgie gelees teenoor jou "art of bearable dissatisfaction"

Cornelius Henn 2013-03-27 "Die antwoord vir ’n vreedsame naasbestaan, welke die volk in Afrika, is hoegenaamd nie jou Ingelse en kolonialistiese 'art of bearable dissatisfaction' nie, Wouter!"

Wouter, 'lamentasie' oor Google se voordele ...

Hans Richardt 2013-03-27 "Google is vir inligting, soos die menslike genoom vir genetici."
Top