Die SABC is die korrupste semi-staatsinstelling, wat almal mislei in Sa! Ou flieks en dramas. KAK sepies en hul noem dit 'classics'? By RSG het die speellys-samesteller se musieksmaak in Stront geval!
Skynbaar het hele SABC opdrag om nie-amptelik die teenpool van apartheid, nl etniese amalgamasie, te bevorder! Vryheid van keuse bly om eie DVD's te koop as vermaak, om SABC herhaling van een stasie na ander, te mis!
Die SABC raad geniet blykbaar hul TV- en radiostasies self? Kry ek Donderdag 'n dreigende boodskap, dat hul opgefok het met rekeninge vir TV-lisensies, maar ek moet voor 31/3/2013 lisensie betaal of boete in gesig staar! Hoe de fok? Ek het nooit TV-lisensie gekry nie, my kwitansie was kwansuis my lisensie? Dan word SABC en RSG se lof nog besing op LitNet??? Die hele SABC is 'n vet gemors!
Hans

