Ek is by die huis! Kyk na Springsteen se 1993 "My beautiful reward" en besef dieselfde man kan van swetende rocker na byna filosoof gaan in ’n konsert! Hy kan ’n skare van gillende springende groupies, na gewyde stemming vat!
Sal SA ooit sy konserte beleef, met bv 'Souls of the departed' of 'Fourty one shots' of 'Blood brothers'???
Selfs sy vroue-kitaarspelers kan!
Hans

