Ek het begin afbreek wat skeef gebou was! Reguit moet dit reguit.
My hulp het gekap en ek het gekiek en gekap!
Ek is voos gebrand deur son en windverwaaid!
Wragtig, ek gaan nie bedel en rond trek op my aftrede nie! Weeg 3 weke van 2 maande jaarlikse verlof op, in sweet en swaarkry vs groot uitgawe op aftrede. Nou ja, ek gaan nie in Gauteng in ’n klein woonstel tussen mure ingekluister sit en die dood afwag nie! In 6 jaar kan ek nog vorder met die bouery. Dis werk om af te tree?

