Is Noordwes-provinsie dood en vrot?

  • 0

Dit stink van Christiana tot Potchefstroom, na kak! Fok, rou riool lyk in Bloemhof langs N12 soos 'vleiland' en het my amper laat kots in my karretjie! Miskien is die Noordwes se vervalle dorpies op die N12 se strate so vol Gate, in die hoop dat reisigers sal stilhou in die septiese tenks wat deur die ANC as dorpe voorgehou word!

Living in the promised land? Ek wens Sanral wil N12 verby hierdie vuil vervalle Noordwes-dorpe vat, Potchefstroom en Klerksdorp inkluis!

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top