VSA sanglegendes?

  • 0

Almal was van blouboordjie-gemeenskappe en het gesing oor wat saak maak! Bv Bob Dylan het onder leiding van Pete Seeger, ontwikkel! By Bruce Springsteen was daar ’n klemverskuiwing na die Pete Seeger sessions, na wat vir die gewone Amerikaner van belang is, weg van die tipiese 1970's elektriese ghitaar rock-fase!
Woody Guthrie en Pete Seeger het ’n groot impak gehad om die Amerikaanse folksang te bewaar en te laat voortleef!
Waar is die SA Woody Guthrie en Pete Seeger om SA kareoke sangers onder hande te neem? Ek is gatvol vir Emo, Les, Dozi ens! Meer van RKO met Chameleon duet ...?
Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top