Trienie ea probeer dalk te hard?

  • 0

Ek wil nie 'bekeer' wees na die tipe bi-polêre wedergeboorte geweld wat hul dikwels hier op LitNet beskryf nie.

Probeer hul dikwels nie te hard nie? So hard dat hul dikwels valse 'getuienis' lewer hier op LitNet, terwyl hul dan te oneerlik is om hul leuens eerlik te erken? Dus, in stede van oneerlikheid te erken, emosionele geweld? Christene is in 2013 'n weerspieëling van die morele verval tov bedrog en leuens, maw integriteit en emosionele geweld in huishoudings, paternalistiese diktators! Neem bv KdK en Trienie, wat dikwels in hul eie web van leuens vasgevang is, maar dis juis hul aggressie ter verdediging van hul eie leuens, wat hul so onsmaaklik maak om mee te sinvol te kommunikeer. Ek glo in eenvoud en om nooit groter as my postitel of bankbalans of eie siening oor myself te wees nie!

Jesus was nooit 'n wedergebore christen nie, hy was in evangeliese beskrywing eenvoudig. In lewe dalk, volgens Josephus se Jesus van Galilea, ego-sentries, wat tans die uitstaande kenmerk van SA-Christene is.

Ek is wat ek is? Is hul bereid om ongewilde erkenning oor hul egoïstiese geloof aanslag?

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top