David Icke se boeke en teorieë is deesdae die 'geheime besprekingspunt van dié wat weet'?
Dis vergesogte voorstedelike teorieë en wilde bewerings is skynbaar selfs plooibaar vir 'christene'? Al wat ek kan sê, jislaaik die ou slang het skatryk geword uit sy eie misleiding?
Hans


