Kreoolse Afrikaanse toekoms?

  • 0

Is Kaaps nie ’n tipe kreools?

Katoolse kreools!

Vir my bly Afrikaans se basis nog steeds Vlaams. Google enigiets in Vlaams en dis so maklik soos om Afrikaans te lees! Is Achmat Davids se bydrae nie oordrewe nie of blatant etnosentries RSG kaping/ Kaaps nie? Dis per slot van rekening nie Vlaams of Khoekhoe of suiwer Arabies nie!

Ek kry die gevoel dat die Genootskap vir regte aArikaans, juis gemik was teen Kaaps of kombuis-Afrikaans!

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top