Ufo in Valsbaai? Voorstedelike legende of waarheid?

  • 0

Ek sien in WNT dat op die nag van 6/4/2013, die SA-vloot na bewering op 'n 'ufo' geskiet het oor Valsbaai! Die video lyk na huise oorkant Valsbaai, wat as 'ufo' uitgewys word???

Dit laat my darem wonder of hierdie 'n disinformasie-veldtog nou is, om die aandag van militêre-politieke fiasko in SAR af te lei?

Dit voel of ons weer die 'totale aanslag era' disinformasie herleef in media in SA? Wat het van sg demokratiese regeringsdeursigtigheid geword in SA?

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top