Die SAR-insident het die oneerlikheid van Sabc nuus bewys! Bv lees berigte van Reuters en WNT, dan is dit duidelik dat 'helde'-stories 'n 'coverup' in plaaslike SA-media is, terwyl Bozize op 14/1/2013 parlementêre dekreet uitgevaardig het, waarin Seleka-groepering as deel van tussentydse regering erken is en 'rebelle leier' die eerste minister kon word! Geen sprake van 'staatsgreep' nie!
Vsa en Frankryk gaan sg Seleka-weermag oplei en bewapen, as nasionale weermag!!!
Wat de hel het Sanw na 14/1/2013 daar gedoen en watse belange (van nasionale veiligheid), volgens Marius Fransman, was beskerm in SAR? Sabc en res, luisteraars, kykers en lesers word nie meer met halwe waarhede en leuens indoktrineer en manipuleer nie! DA en res van opposisie is mede-verantwoordelik as deel van SA-regering! Die hele parlement is oneerlik in hul oorsig. Rsg, hou op 'helde' soek in onwettige optrede!
Hans

