Almal wat so stry oor Afrikaans as 'volksbesit', is mos nalatenskap uit totale aanslag era apartheid onderdrukkers???
Engels was mos die taal van die bevrydingsstryd en 'arm struggle heroes' teen Afrikaanse onderdrukking?
Is dit die winsmotief, wat nou bv Elias Nel laat gryp na eienaarskap van onderdrukker se volksbesit en om dit nou 'volksbesit' te maak, van al die agterops?
Hans

