Jan Rap, taal?

  • 0

Tans hoor ek uitdrukkings soos 'ek was besig om dit te gaan doen' of 'ek is besig om dit te gaan doen' as DA-politiek, maw niks is gedoen nie of gaan gedoen word nie, behalwe retoriek verbale diarree! Ek dink aan jaarlikse oorstromings en brande in Kaapstad-plakkerskampe in die nuus.

Is dit korrekte taalgebruik?

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top