Werk sisteem in SA?

  • 0

Ek dink die sisteme is erg oorlaai! Ek het paar stukkies klere by Pep vir kleinding gekoop! Gaan aflaai vanoggend. Sy is darem nie meer kaalgat in die sisteem nie!

Die suster wat my gehelp het, het gefluister sy is 'Hiv negatief'! Wel, die kleintjie het nog infeksies in naelstring en lugweë, maar prognose is goed! Infeksies is te wagte, die ma het haar in stof gebaar en in vuilgoed weggesmyt!

Ek hoop as Druid dat my goeie daad my sal red van die vuilgoedhoop as ek seniel is en soos baba ...

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top