SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
SA veg volstoom teen korruptes!!
2013-06-10 Dit doen mens goed om te weet dat SA so hard veg teen korrupsie, veral na 60 jaar daarvan gedurende Aparthate.Oor dodebesweerdery
2013-06-10 Dat daar wél ’n ‘anderkant die styx’ is, is verseker … en die toegang daartoe word al vir duisende jare verbied – deur God.Die Higgs-Boson
2013-06-10 As daar bewyse is vir die Higgs-Boson, waarom dit dan die God-partikel noem?Dis 'n sonde om vleis te eet
2013-06-10 In die tuin van Eden is daar nie vleis geëet nie. God het die mens bome gewys waarvan hulle mag eet, maar geen opdrag gegee dat hulle vleis mag eet nie.Brief uit Parys: Michael Le Cordeur
2013-06-09 Ons het vandag hier in Parys aangekom, maar nie sonder probleme nie – ons vlug was ’n hele paar uur vertraag. Nietemin is ons veilig, en dis seker al wat belangrik is.Vir Wouter Ferns ...
2013-06-07 Wouter, om die een of ander het hierdie liedjie in my hart op gekom - net vir jou ...o, G’nade
2013-06-07 ’s of als b’kend, v’rtroud, toet’ntaal in dui’ stort,Millennium Drie Sap-Sap, misvormd, v’rword,
g’wete-v’rlies v’rgete, versus Vad’rs Bet’rwete,
hoor Mens uit porta-loo-ghetto, allie angskrete
Bella is 'n bielie van 'n boklam
2013-06-07 Wil graag weet wie het die heel eerste keer "Bella is 'n bielie van 'n boklam" gesing?Neem kennis van Cornelius Henn se betoog
2013-06-07 Dit gaan oor manipulasie van die natuur om groot geld te maak.Kommentaar onder Jan Rap se brief oor Afrikaans
2013-06-07 Ek is ’n evolusionis en ek sien dit so: as Afrikaans nie sterk genoeg is nie en nie kan aanpas nie, gaan dit beslis verdwyn.Een baie spesiale dag
2013-06-07 My hele lyf was in hoendervleis uitgeslaan en my liggaam het reageer tot dit wat in die gees gebeur het, maar hoe kan ek beskryf wat nie woorde het nie en watse woorde sal ek gebruik as dit my nie gegee word nie.Vir Cornelius
2013-06-07 Dit is foto geneem 16 Februarie 2013, 'n week na my diagnose en terwyl ek op siekverlof was om aan te pas by die medikasie.dié wie wil lees
2013-06-06 diep’n struktuurg’weldsoerwoud raak denge nu b’noud,mid-in all’ergst’ omni-globalisties p’narie, fiasko, krisis,
b’slis iets, oor hys toe t’skryf, t’SMS, t’e-pos, dís g’wis,
selfs in som’rtyd, sonskyn, Kaapsche Dokt’r yskaskoud
WNYC: How to create a engaging comments section
2013-06-06 Die is glad nie 'n kommentaar op die werk wat hier gedoen word deur LITNET wat ons toelaat om hier te funksioneer nie en is daar geen kritiek nie en word dit slegs geplaas omrede ek dink almal hier sal dit waardevol vind aangesien dit is wat ons hier doen.Russia Warns Obama: Global War Over "Bee Apocalypse" Coming Soon
2013-06-06 Noem my maar alarmisties, maar meer as gereeld onderdruk massamedia noodsaaklike inligting, baie ver verby my vlak van verdraagsaamheid.Meneerg weet ek kom nie daarg nie
2013-06-06 Hoe dood moet iemand wees voor die aanvaarding intree dat die dude inderdaad werklik tot ruste gekom het?g’voelte
2013-06-05 Millennium Drie Homo volg’prop, m’t paradigma, dogma,voorskrift’l’kheid, proskripsie, beter-weet-leer, Vad’r,
hoofdemoonsleuenagt’gheid, ’t kom nu al hoe nad’r,
sjy struktuurg’weldstigma, sjy sup’rpragmaties pragma
