SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Midrash en die sinkretiese uitdra van die Evangelie
2013-06-21 Die Protestante dogma sola scriptura, word lank reeds in onkunde omtrent die gebruik van midrash in die Bybel deur sogenaamd ware gelowiges en ware ongelowiges, tot uiterstes gevoer.Jy mag nie doodslaan nie!
2013-06-21 Hoeveel mense is dalk oor eeue heen mislei deur verkeerde vertalings van baie verse, indien die ouer verse dan wel verkeerd is?Instemmende (“concensual”) seks
2013-06-21 ’n Billike benadering is dat alles geoorloof is, solank die betrokke partye instemmend daartoe is, dws instemmende (concensual) seks.Vir Nico
2013-06-21 Watter kans het Afrikaans op oorlewing met mense soos jy, Afrikaanssprekendes, wat Engels verkies (en as verskoning daarvoor die rede aanvoer dat teregwysing hulle nie aanstaan nie)?Vir Herman oor Afrikaans
2013-06-21 Daar is verskeie teorieë oor hoe Afrikaans ontstaan het, en dit sal dom wees om sommer enigeen so goedsmoeds te aanvaar as juis.v’r dié wie wil weet
2013-06-21 fontein v’n kennis vloei flou’r, kanti, stroom nog,al verskaf snykant-tegnologie juis ann’r dimensie,
v’rskil opinies, re Self-d’struksie-inplof-potensie,
v’rband tuss’n struktuurg’weld, staat-v’n-oorlog
Vir Angus: Die geskiedenis van taal
2013-06-21 Toe Afrikaans in 1925 al ’n amptelike taal in Suid-Afrika geword het, het nog ’n minderheid Nederlanders werklik Standaard Nederlands geken – eers teen die 60’s word gemeen het almal Standaard Nederlands verstaan.Peter Singer: "Animal liberation" 'n 40 jaar blik
2013-06-21 Persoonlik sou ek graag vleis wil geniet by geleenthede, aangesien ek toevalling nie 'n groot vleiseter is nie, maar kan nie aanvaar dat diere in werklike haglike omstandighede voorberei word en 'n wreedheid wat 'n mens stom slaan.punt is
2013-06-20 aysh, Biebouw, Skelmbosse ou, yt Afrika,lat inkomm’r nu sy identiteitsetiket dra,
neo-lib’raal, m’t “ras”, “klas”, min g’pla,
plaasbaas, mossie v’r grondroof g’vra
Wat van 'n afspraakwerf, Estelle Z?
2013-06-20 Waarom nie 'n afspraakwerf probeer nie? Ek vra, want ek het self my vrou op so 'n werf ontmoet, 'n hele paar jaar gelede al.Tony Soprano is oorlede
2013-06-20 Ek is sekerlik nie die enigste kyker wat wonder wat met Tony Soprano gebeur het nie.onvry
2013-06-19 Millennium Drie Mens in “Duiw’lspiek”-b’klemdheid,baie duid’l’k v’rtroud, m’t suiw’rpuur onv’rtroudheid,
herdefinieer, v’n “ras”, “klas”, doer yt oer-apartheid,
sonn’r ’n idee, re Idee, Millennium Drie, dis krisistyd
