punt is

  • 0

aysh, Biebouw, Skelmbosse ou, yt Afrika,
lat inkomm’r nu sy identiteitsetiket dra,
neo-lib’raal, m’t “ras”, “klas”, min g’pla,
plaasbaas, mossie v’r grondroof g’vra

punt is, speelveld leg duid’l’k, heel skeef,
g’n TV-seep, oppe dollar-’n-dag t’leef,
koue, harre dae, op selfs-nog-minn’r,
hoe bly amnestielose kil, ong’hinn’r?

punt is, net Arch had anti-amnesie-argument,
res is kliphard-vas, g’kett’ng, aan fondament,
“Duiw’lspiek”-mentaliteit, Self-d’struktiwiteit,
nesse treinpredik’r, propvol non-chalantheid

meeste rassiste teen dié tyd al land-yt,
g’n v’rwarr’ng, re erf’nis-, nalaat-b’leid

Jacobus Faasen

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top