SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Hoe heilsaam is 'n toeristebedryf?
2013-06-26 Mens hoor dikwels, nege uit die tien keer as mens vra hoekom iets Engels is, "dit is maar vir die toeriste".Afrikaans uitsterf? Not 'n wiel!
2013-06-26 Geminifiseer! Daar het jy dit nou, kompleet met Afrikaanse voor- en agtervoegsel, en binne Afrikaanse konteks.Stellenbosch - plek van werklikhede, of van idees uit 'n gekkeparadys?
2013-06-26 Wat sou u skryf in u SêNet-Brief oor Stellenbosch en werklikheid? Verbeter Stellenbosch die gehalte van lewe vir alle inwoners? Of bestaan Stellenbosch as lokaliteit tans uit verskeie werklikhede wat strydig is met mekaar?so naby, so ver
2013-06-25 sed’rt b’gin v’n millennium, Millennium Drie Mens,ultra-ewolusionêr, Aardl’ng, Homo Sapiens Sapiens,
onn’rgaat voortdur’nd, kontinu, g’dragsv’rann’r’ng,
dryf al verre weg, v’n Uitkoms, G’wete-herwinn’ng
Fisher v the University of Texas: Beslissing
2013-06-25 Gelys hier onder gedeeltes uit die artikels gepubliseer Maandag 24 Junie 2013.The consenting cannibal's victim (vir Jaco)
2013-06-25 Lang storie kort, die slagoffer ontmoet die kannibaal, word vermoor en die kannibaal eet toe stukke van die liggaam.Kaal dansers en flieks
2013-06-25 Ek sal nooit my eerste kaalbasfliek in dag des lewens vergeet nie.As ons minder gelate was …
2013-06-25 Wat sou die stand van Afrikaans wees indien ons Afrikaanssprekendes meer fut in ons pype gehad het?Valerie Grove: Laurie Lee
2013-06-25 Grove het Lee in die laaste jare van sy lewe leer ken en sy en sy naasbestaandes se vertroue en samewerking vir die biografie gehad.Ballade van die bloeddorstige jagter
2013-06-24 Probeer die gedig kry en lees, dis lank en ’n skokkende aanklag teen die mens.Uiterste dwaling
2013-06-24 Die mens vervieslik alles in sy lewe wat mooi en aangenaam is, in die waan dat hy daardeur die niks na sy dood mooi en aangenaam maak.Panda: 'Bad moon Rising'
2013-06-24 I see the bad moon arising.I see trouble on the way.
I see earthquakes and lightnin'.
I see bad times today ...
lat Agang’l gang gaan
2013-06-24 swartb’wussynsikoonslew’nsmaat’s op pad,moeg v’r post-’94-RDP-NDR-AGISA-papsak,
moraliteit v’n bosvegt’r, têr, vol apartheid,
benadeelde sien als nog vogg’ns ras, kleur
