SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Jan Rap en Loutere onsin: Deel twee
2013-07-04 Daar is geen behoefte van my kant af om myself gedurig te looi op 'n daaglikse basis oor dit wat verkeerd was in die Afrikaner se verlede nie.Nog verder oor ons gelatenheid
2013-07-04 Klink skeef maar die presiese omgekeerde toestand geld tans en word as heeltemal normaal deur die Afrikaner beskou.Kommentaar op Jan Rap se kommentaar oor my kommentaar
2013-07-04 Die sogenaamde “krakies” in die taal waarvan jy praat, is juis taalvormend. Kyk na al die veelvuldige “krakies” wat uiteindelik gelei het tot die ontstaan van Afrikaans.'n Raaisel
2013-07-04 Hoe werk dit? 'n Portugees, Engelsman of Fransman, NIEMAND om die waarheid te sê, sal sulke stront duld nie.Die eise van eerlikheid, ordentlikheid in die soeke na die waarheid
2013-07-04 Hoe meer ek Jacobus Faasen se brief lees, hoe dieper raak dit my maar verskil tog, Afrikaans, ideologie en Nasionalisme is so nou verweef dat die taal dalk amper nie meer gereinig kan word nie, maar tog die taal moet voortgaan.Skeerproses van die lewe
2013-07-04 Soms gaan die mens deur ‘n skeerproses wat nie altyd lekker is nie.Etniese groep met minste bagasie
2013-07-03 Ek stem saam, ek dink die die Indiër het homself in 'n mate van die apartheidsjuk bevry?Kommentaar op Kobus Faasen se brief van 1 Julie 2013
2013-07-03 Dit is dus 'n valse persepsie dat skade deur maglustiges aan hierdie tale berokken word.pseudo-fantasie
2013-07-03 b’voordeelde, b’nadeelde, beide inne pseudo-fantasie,magsjagt’r’s beste ner’ng, mark g’tuig vanne skeur’ng,
tussen ivoortor’ngnar, hek- en lyfwag, ja, na b’wer’ng,
“ras” en “klas” nu suiwer fiksie, ’n Self-v’rbeeld’ illusie
Antwoord op Angus se kommentaar
2013-07-03 Jy het wel gesê Afrikaans moet aanpas om te oorleef maar jy het te kenne gegee dat die lukrake ingooi van Engelse woorde hierdie aanpassing verteenwoordig.Hoekom Afrikaans nie “isiBhulu” is nie
2013-07-03 “isiBhulu” beteken “die taal van die apartheidsonderdrukker”. Taal ís identiteit.suiw’r “isiBhulu”
2013-07-02 Millennium Drie status-afskal’ng, v’n moed’rtaal,Self-d’struktief, lot nu oorg’laat aan b’leidsmak’r,
taalwaghond toe glattie, soos v’rwag, taalb’wak’r,
aysh, taal-, nes g’loofstryd’r, voortyd’g aan’t faal
