Facebook is magtig?

  • 0

Jan Rap begin jou eie muur! Ek het vanaand eintlik bang geword vir mense uit België, Nederland ens wat op my muur is, oor 'n opmerking oor Shell, fracking en Prinses Irene.

LitNet-gesprekke sirkel net aan en aan sonder konklusie oor dieselfde onderwerpe! Jul het geen impak meer met dieselfde voos briewe nie!

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top