SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Vir Wouter oor sy kommentaar

Jan Rap 2013-07-15 Hoe werk jy dit uit dat die feit dat Afrikaans in 1925 amptelike status gekry het 'wettiging van taalsuperioriteit' verteenwoordig?

Asemteugie 1: Die kringgat

Trienie 2013-07-15 Die kringgat het nie sy eie sirkel getrek
Die wit kring om kruis is deur sy Skepper

Die Neanderdalmens en taal

Angus 2013-07-15 Om te verstaan hoe die Neanderdalmens se taal was, moet ’n mens gaan kyk hoe die moderne mens se spraakorgane ontwikkel.

Aanvullend tot die weerstand teen homoseksualiteit-brief

Wouter 2013-07-12 Tesame met bogenoemde duidelike skriftuurlike riglyne is dit belangrik om die strominge in sielkunde die afgelope dekades ook in oorweging te bring wat nog meer bevestiging bied vir die aard van homoseksuele gedrag.

m’t Graagte

Jacobus Faasen 2013-07-12 Millennium Drie Homo, propvol sielsv’rlange,
op-’n-af, in duist’r “Duiw’lspiek”-wand’lgange,
staar Self Self blind, onkund’-ontkenn’ngsg’wys,
v’rgete, eksistensie v’n G’wete, Vryheid se Paleis

Vir Angus steeds oor taal

Jan Rap 2013-07-12 Slordig beteken onafgewerk, nie goed voltooi nie.  So die gebruik van Engelse woorde omdat Afrikaans jou tweede taal is wat jy nie goed ken nie, of vir effek (die aartiefaarties) is slordige Afrikaans, net soos ek partykeer slordige Engels gebruik omdat dit my tweede taal is, 'n taal waarin ek nie so bedrewe soos in Afrikaans is nie.

Magoebaskloof - a recollection

Adriaan 2013-07-12 The wind a gentle descend through plantation tops mopping up streaks of sun to a cabin by a waterfall.

Die aard en wese van ’n pejoratief

Jacobus Faasen 2013-07-11 ’n Pejoratief is in die meeste gevalle ’n “ras”-term wat as disrespekvol en vernederend ervaar word deur die persoon of groep waarna verwys word.

Vyf mites: Roomse Katolieke Kerk en seksuele wandade

Wouter 2013-07-11 En so gaan dit vir tientalle indien nie in die honderde nuusberigte in die argiewe van die New York Times.

God-’n-Al

Jacobus Faasen 2013-07-11 v’r kniel’r, kophang’r, aanbidd’r, v’n Skepp’r,
o Allah, V’rgeef Mens, Mens is Self-d’struktief,
Millennium Drie Homo Sap-Sap, lief hart’dief,
klas G’wete-herwinn’ng as geldmagsdemp’r

aard-’n-wese

Jacobus Faasen 2013-07-11 hayibo, Mens slat Naaste deemeketaa,
“Europeër”, Kreool, ja, ontuis in Afrika,
slat’t oudslaaf, -Khoisan, reguit binne,
apartheid’t Mens b’roof v’n bai’ sinne

Daar is mense wat glo …

Jan Rap 2013-07-11 … in evolusie, onwrikbaar.

Cornucopia I: LS Lowry, Uitverkore volke en nasies, Profete

Wouter 2013-07-11 Verstedeliking is relatief nuut in die mensdom se geskiedenis en Manchester is gekenmerk as die eerste moderne industriële stad.

Geheuekiekie 24 en 25

Jan Rap 2013-07-11 My pa gesels land en sand in die passasiersitplek langs my en skielik hou hy op gesels, sak in sy sitplek af tot op sy rug en begin ritmies en met mening op die paneelkissie trap.

Jan Rap se vrees vir die Engelse gevaar

Angus 2013-07-11
Wat egter waar is, is dat hierdie mens ’n inherente taalvermoë het. Hy kan klanke maak met sy spraakorgane om te kommunikeer.

Nogal eienaardig as mens so daaraan dink …

Jan Rap 2013-07-11 Gestel jou motor se brandstofverbruik is so 10 liter per 100 kilometer en die tenk se kapasiteit is 40 liter.  Jy kan dus van Johannesburg tot in Bloemfontein, 400 kilometer, met een tenkvol ry.

ytéínd’l’k

Jacobus Faasen 2013-07-09 krisis inflasioneer, swak status vannie Rand,
onmin’p Lonmin, ’pnuut tweespalt, v’rdel’ng,
mag t’n alle koste ’n Millennium Drie-reël’ng,
struktuurg’weld vat als styw’r vas innie hand

Egipte ontleed deur 'n ingeligte 12-jarige seun

Wouter 2013-07-09 Tesame met hierdie brief behoort daar 'n brief gepubliseer te word wat die globale stand van opstande uitlig en sekere temas bevestig.

Vir Wouter

Jan Rap 2013-07-09 Ek betwis nie die feit dat Afrikaans in 1925 'n amptelike taal geword het nie; wat ek sê dat jy dit nie as rede kan aanvoer vir jou stelling dat Afrikaans daardeur "tot taalsuperioriteit gelegitimiseer" is nie.

Darwin vir Perdebytjie

Duitswester 2013-07-09 Let wel ek stem met een van sy vrae saam, ek stem hoegenaamd nie saam met die beweging/s wat sy teorie as absolute feite voordis nie. Daar is ‘n verskil.
Top