v’r kniel’r, kophang’r, aanbidd’r, v’n Skepp’r,
o Allah, V’rgeef Mens, Mens is Self-d’struktief,
Millennium Drie Homo Sap-Sap, lief hart’dief,
klas G’wete-herwinn’ng as geldmagsdemp’r
staat Homo voor ’n keuse, Mens Sélf, of God,
bestudeer, of v’rwerp, struktuurg’weldsg’bod,
stap een: degradeer Mens, submissiveer Self,
poog mag uit onkund’-ontkenningsmyn t’delf
dien ’n flat’r asse didakties direktiewe direktief,
Mens v’n als naïef, onskuld’g, vreemd v’rvreem,
v’n medemensl’kheid, ubuNtu, brutaal ontneem,
Mens so oppie romantiek v’n uitbuit-etiek v’rlief
weet sjatan demonies goed w’t als or’ls aangaan,
w’l wragt’gwaar, glo mij vrij, God-’n-Al v’rslaan
Jacobus Faasen

