SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Bejaardes se ervarings
2013-07-18 Ek is 'n skrywer en soek bejaardes se ondervings met hulle kinders wat verhoudings aanbetref.vad’rland
2013-07-18 sou’t sek’r lankal al g’brand’t,als wat minn’rheid v’rrig’t, ja,
hier, op onn’rpunt v’n Afrika,
net patriotte wat v’rstand’t
Nog Katolieke afgryse
2013-07-18 Behalwe vir hulle berugte jagse sekskapades, is die Katolieke kerk ook bekend vir haar politiese ingrype waar enige sekulêre staat met Katolieke belange bots.Abraham Lincoln en slawerny
2013-07-18 Ek haal haar teks volledig aan, nie net omdat dit my standpunt bevestig nie, maar ook omdat dit myns insiens 'n ewewigtige, feitelike en buitengewoon duidelike weergawe van die gebeure is.Nog steeds vir Angus oor sy taalsiklus
2013-07-18 Jy sê jy sien ek is bekommerd oor die vertaal van Afrikaans na ander tale. Waar kom jy daaraan?ABO en Duitsland?
2013-07-17 Wel, dit is vir my baie interessant dat Koningin Victoria die ouma van Koning Wilhelm van Pruisse was en daarom het Duitsland nie aktief in ABO betrokke geraak nie.opdraand Stryd
2013-07-17 sonn’r nog min brode, deursuur, t’wil bak,gort’s klaar gaar, Mens onklaar, ane tak,
lat Millennium Drie Homo Selw’rs g’waar,
aysh, struktuurg’weld’s erg’r’s apartheid,
“Selle” Self nie by een “Ann’r” w’l skaar,
“Ann’r” t’veel ann’rs, t’min selle as Self
Tanner lectures on human values: Why Animals Don’t Have Language?
2013-07-17 Wat wel bevestig kan word dat primate het wel ‘n duidelike kapasiteit vir begrip van die semantiese eienskappe van simbole, ten minste onder die toesig van die mens.Tanner lectures on human values: "Morality and the Social Instincts: Continuity with the Other Primates"
2013-07-17 "Morality is a thin crust underneath which boil human passions that are invariably antisocial, amoral, and egoistic".Die darwinisme as model vir lewe
2013-07-16 Die kwessie van die ontstaan van lewe is nou maar net eens te belangrik en invloedryk om te ignoreer.letste Sê
2013-07-16 sou Mens m’t’t slaag, aysh, m’t G’wete-herwinn’ng,Konsiënsie-’n-al herstel, Mens byna amp’r normaal,
al trek miljuis’nd anie heel v’kere kant vannie skaal,
rus strategie, formulierl’k, formulisties, ’p B’sinn’ng
Vir Angus oor sy brief Taalsiklus
2013-07-16 As taal evoleer het, moes dit ontwikkel het van 'n primitiewe geblaf en gegrom tot uiteindelik 'n taal met naamvalle, verbuigings en dies meer.Sara Davidson oor Joan Didion
2013-07-16 Uiteraard hou 'n mens daarvan om reg bewys te word. In daardie opsig was dit goed om 'n boek oor Didion te lees: Sara Davidson (gebore in 1943) se Joan: Forty Years of Life, Loss and Friendship with Joan Didion.Misbruik van kinders
2013-07-16 Wat ons hier nooit-nooit mag vergeet nie is dat dit oor die beskerming van onskuldige kinders gaan.Gee, gee, gee
2013-07-16 "Vandag moet ek egter verskoning aanbied en amptelik kennis indien en laat weet dat ek nie die 67-minute-ding gaan ondersteun nie."struktuurg’weldstsunami
2013-07-15 dommies ka ôk mos “g’digte” skryf,hul poespaspoëtast’rgploet’ry b’lyf,
tik Mens Self mossie innie skanne,
vloei g’dagte-tot-woord yrie hanne
