Ek is 'n skrywer en soek bejaardes se ondervings met hulle kinders wat verhoudings aanbetref. My doel is om iets daarvan te maak sodat die ouers en hulle kinders mekaar kan verstaan. My selnommer is 082 646 9409. My epos adres: Freek@oicb.co.za. My posadres F van Heerden, posbus 203 Kiepersol 1241. Inligting sal vertroulik gehou word.
By voorbaat dankie
Freek van Heerden

