SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
oopkop umfazi
2013-07-22 Mens korte vrou, “boesman” moertoe t’stuur,na argiefpapier, waar’p “hy” g’skrewe staan,
afg’ets, teen die ronning vannie oorvolmaan,
’n vrou voor struktuurg’weldskasteel se muur
Oor Spirituele Intelligensie
2013-07-22 Spirituele Intelligensie is ’n begrip wat ons al sedert die sewentigs as studente en daarna gereeld gebruik het en weet waarop dit betrekking het en waarna dit verwys.'n Moeilike besluit
2013-07-22 Daar is die afgelope tyd heelwat radioprogramme gewees oor korrupsie, veral oor hoe lede van die publiek hulle dan ook skuldig sou maak aan korrupsie deur omkoopgeld aan 'n verkeerskonstabel of polisieman te betaal, al het dié die inisiatief geneem.’n Vet Jors in ’n geel trui
2013-07-22 Soos ’n kind met die Tour de France se specs vir ’n speelding onder die blad stap Jors deur sy motorhuis se spinnerakke om fiets te bou.Godsdiens die skepper van gay bewustheidsbeweging
2013-07-22 Homoseksualiteit is ’n gegewe vanaf die menslike ontstaan. Sedert die ontstaan van opgetekende geskiedenis, is melding van homoseksuele dade genoem.Vir Angus nog steeds oor sy 'Taalsiklus'-brief
2013-07-22 Terloops, wat foeter jy met Chaldees of Aramees; Adam en Eva het Afrikaans gepraat; gaan lees maar Genesis.Vir Wouter: The Beautiful Way of the Samura
2013-07-22 In die tradisie van die Samurai was een van die kardinale aspekte van die Samurai- lewe en kultuur die emosionele band tussen senior Samurai en sy jonger aspirant, ’n band waarvoor daar baie woorde bestaan om hierdie unieke verhouding te beskryf, soos bv bi-do, "the beautiful way".Onbekwame skeidsregters
2013-07-22 Die Brumbies het punte gekry as gevolg van strafskoppe teen die Cheetahs wat onregverdig was.Kritiek teen die darwinisme herbesoek
2013-07-22 Brianvds verstaan blykbaar werklik nie die kritiek teen die darwinistiese evolusieleer nie. Is dit werklik nodig om wéér die kritiek uit te wys?Wanneer is dit selfmoord?
2013-07-22 As iemand rook, wetend wat dit aan hul liggame doen, word dit nie as selfmoord beskryf nie!!Perdebytjie en haar makkers
2013-07-22 Sal jy net vir vandag jou angeltjie terugtrek en saam my op reis gaan?Pedofilie: George, Jaco Fourie, Wouter Ferns en die Katoliek
2013-07-19 Die opsetlik en onredelik verkeerde voorstelling van kindermolestering, en om dit as 'n uitsonderlike Katolieke probleem te wil voorhou deur George, Jaco Fourie en Wouter Ferns, het my inderdaad verontrus.d’moonsfeer
2013-07-19 m’t oorlog wat so afwes’g op ons skerm bly,weerstand versus onn’rdrukk’ng, wat g’dy,
staatsmonitor privaatheid al diep’r indring,
“Duiwelspiek”-kerk deur iets sinist’rs omring
