SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Gelukkig het die Bulls …

Jan Rap 2013-08-05 … hulle lynstaankodes in Engels geskree. 

Nieu-Seeland: Land of Love

Reusedwerg 2013-08-05 Ek het hierdie bietjie nuus en wysheid van 'n ouer dame gekry.

Ter wille van die Evangelie

Cornelius Henn 2013-08-05 Ek vind dit werklik hardvogtig dat my belydenis en aanbidding van Jesus Christus as ons almagtige God, nie genoeg is vir die werf se Bybelaanbidders is nie, maar dat ek hul farisese drogma nog daarmee saam moet sluk en my hart afwater dat Jesus Christus net 'n bemiddelaar tussen God, en fundamentele "ware gelowiges" is ...

Wapentransaksie

Reusedwerg 2013-08-05 My voorspelling was dat die hele storie onder die mate ingevee gaan word.

Jakob Ontong

Gerhard Robbertse 2013-08-05 Waar kan ek 'n kopie van DF Malherbe se “Jakob Ontong” in die hande kry?

Vir Jan Rap oor ontlening en mengeltaal

Angus 2013-08-05 As jy wil argumenteer oor taal, sal jy beslis moet leer om noukeuriger te lees.

Vir Angus

Jan Rap 2013-08-05 Ek sien jy wonder oor die Duits en Nederlands op die grense van die twee lande.

Boeknotas: The Study of Spirituality, Cheslyn Jones, Geoffrey Wainwright et al

Wouter 2013-08-05 Hiermee 'n kort geskiedenis van spiritualiteit.

ong’loofl’k

Jacobus Faasen 2013-08-02 soms voel’t, Mens, of God Mens v’rlaat’t,
nalat Skepp’r naglank, m’t Mens g’praat’t,
Wragt’g G’trag’t, Mens t’Wys, hoe lykie muti,
vannie All’r-Opp’r-Ultra-Sup’r-Fundis-Moruti

Antwoord vir Angus (en Rietha)

Jan Rap 2013-08-02 Die woordeskat van enige taal bevat leenwoorde en meeste van ons, soos ek onder andere, weet nie eers watter woorde almal leenwoorde is nie want dit is 'n integrale deel van die woordeskat.

“see-anemone het nie senuwees nie” - IL de Villiers

Suzanne 2013-08-02 Is daar iewers waar ek ’n verduideliking/bespreking/resensie ...

Die Karoo-spietkop

Hennie Fritz 2013-08-02 Ek stop voor ek die dorp inry. Haal weer Meisie se kaart uit en lees dit nog ’n slag – mens wil nie in Fraserburg verdwaal nie!

Brianvds, jou sinlose verduideliking!

Hans Richardt 2013-08-01 Te veel spring op 'n populêre wa van bewaring, sonder werklike kennis!

een-v’r-een

Jacobus Faasen 2013-08-01 spes agente v’n agentskap, klinies-wet’nskapl’k, g’skool, opg’lei,
in ied’r opsig, v’n neo-lib markb’mark’ng, sup’rsorgvuld’g g’trein,
hulpbronb’nutt’ngsinstrument kil-klinies-kapitalisties vaartb’lyn,
meer’s g’noeg, eintl’k veel’s te veel, maks wins’t profijt uit t’kry

Gaan Engels dan Afrikaans vervang?

Angus 2013-08-01 Volgens jou moet ’n woord “deel wees” van  ’n taal voor dit gebruik kan word. Hoe weet die spreker dat 'n woord deel is van Afrikaans of nie?

Alexandra Fuller: Falling: The Story of a Marriage

Johannes Comestor 2013-08-01 Fuller skryf ongetwyfeld uitstekende prosa. Daar is heelwat brutale opregtheid in die boek, al lyk dit asof sy soms oordramatiseer en die teks aandik om dit interessanter as die feite te maak.

Francois Williams uitgevang!

Jan Rap 2013-07-31 Soois, jy praat heeltyd van ‘ons’ as jy na Suid-Afrika verwys, so al asof jy hier bly.

Hoekom die blitsige verval van die Weste dan??

Francois Williams 2013-07-31 Maar hoekom is enigiemand verbaas? Hoekom is die Weste ALWEER bankrot?

kwintessensie

Jacobus Faasen 2013-07-31 Millennium Drie Sapiens, propvol “Duiw’lspiek”-sindroom,
aanvaar onreg, oorlog, d’grader’ng, sonn’r bietjie t’skroom,
v’r daai finaal b’sef, post-Lewe Een, zero b’vrees, of bang

'n Paar regstellings vir Angus

Jan Rap 2013-07-31 Daar is mense wat Afrikaans besoedel met Engelse woorde en dit het met leenwoorde net mooi niks uit te make nie.
Top