SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Nou die dag op Praatsaam

Jan Rap 2013-08-16 Die een gas, 'n Herman Lategan as ek dit nie mis het nie, haak toe later heeltemal uit oor, soos hy dit spottenderwys daarna verwys, 'soiwer ofrikôôns'.

Angus: Ras

Cornelius Henn 2013-08-16 As ek iets hier kan noem Angus (en met respek); taal, en die algemene verklaring aan woorde, is gewoonlik al verwysing wat sinvolle redevoering moontlik maak.

Ontwikkeling

Jan Rap 2013-08-16 Hoe kan mens peil van ontwikkeling kwantifiseer?  Ek praat nie hier van die politieke gonswoord nie maar tegnologiese, wetenskaplike en geesteswetenskaplike ontwikkeling. 

Zabalazalisties kliph’rdtaai

Jacobus Faasen 2013-08-15 Millennium Drieër, g’dwienst’g, anie pak vat,
nesse drost’rslaaf, ytg’strek’p rak, reg v’r pyn,
wat na allie eeue, o Allah, nie gou s’l v’rdwyn,
“Duiw’lspiek”-siek, struktuurg’weld, in toprat

Niks persoonlik nie ...

Cornelius Henn 2013-08-15 ... of om nes 'n bosvark met 'n hart, plek te maak by die watergat ...

moed’r s’n

Jacobus Faasen 2013-08-15 sou taal, moed’r (en vad’r) s’n, vol b’lofte groei,
ver wy’r’s Paarlberg-phallus, swak art’fak, bloei,
haar tongtentak’l, papilla-spektak’l, wyd uitsprei,
as Afrika-taal, Afrikaans, sup’rtriomfant’l’k g’dy

Weer die misbruik van kinders

George Bekker 2013-08-15 Die volgende “spoeg en plak” inligting is egter van so ’n aard dat dit ook onder die aandag gebring word.

Vir Angus oor sy lesse in linguistiek aan my

Jan Rap 2013-08-15 Jy gaan haal nou die bobbejaan agter die berg en raak nog die pad soontoe nog byster ook.

Misdaadslagoffers

Reusedwerg 2013-08-15 Enige geval van geweld of misdaad is moeilik om te verwerk.

Keke Jughashvili: My Dear Son

Johannes Comestor 2013-08-15 Hierdie herinneringe is in die argief van die departement van binnelandse sake in Georgië opgespoor. Die teks is 'n transkripsie van wat Keke op 23, 25 en 27 Augustus 1935 in Georgiaans gedikteer het.

moertaalv’rhaal

Jacobus Faasen 2013-08-13 toe val nogge apartheidsterm, tjoepstil,
sonn’r g’druis in woud, plat oolfantgras,
eintl’k’t taal mos haar pikant-unieke wil,
en’giets re “klas” of “ras” uit’rs onv’npas

ou tatta een-oog

Tersia Futcher 2013-08-13 Ek is op soek na die skrywer van die 'kinderverhaal' van ou tatta een-oog.

Lincoln's Long Game: The morally painful road to slavery's end

Wouter 2013-08-13 Hierdie naweek lees ek die volgende opstel uit ‘n publikasie waarop ek ingeskryf is en aangesien Lincoln se spook gereeld hier loop kan die volgende lig daarop gewerp word.

Ateïste of te not

Reusedwerg 2013-08-13 Ek verstaan elke persoon se siening oor sy/haar geloof. Daar is iets wat my krapperig maak en dit is die veroordeling van mekaar.

'n Paar linguistiese beginsels vir Jan Rap

Angus 2013-08-13 Grammatika van ’n taal is deskriptief, en dit is ’n basiese beginsel van die linguistiek.

Reënboog oor die see: wetenskap en verwondering

Dirk Laurie 2013-08-13 Is reënboë na Newton nou minder wonderbaarlik? Maak die feit dat ons 'n antwoord op "Hoe verklaar jy dit?" kan gee, dat wetenskap nou die plek van verwondering kan inneem?

Vir Francois Williams

Jan Rap 2013-08-12 Waarskuwing:  Francoiswilliamsiaans

Vinnige persoonlike vragie vir Francois Williams

Pieter Redelinghuys 2013-08-12 Soos jy seker onthou van die goeie ou dae van die Melt Myburg-era was my interesse maar altyd psigiatrie, en die meer eksotiese fenomene van psychopatia sexualis.

Vir Williams oor sy Afrikanerosaurusse-brief

Jan Rap 2013-08-12 Ek sien jy verkneukel jouself hewig oor die regering rook wil verbied.

Rede vir ateïsme

Thomas 2013-08-12 Ek is nie 'n ateïs omdat ek kwaad is vir een of ander god nie. Ek is ook nie 'n ateïs omdat ek seergemaak voel of omdat ek teen iets rebelleer nie.
Top