SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
v’rafrikaans’ng
2013-08-26 v’r t’lank moes moed’rtaal vas, ing’kluist’r,sprek’r onn’r eie b’swadd’r’ngsterm stei’r,
Afrika-taalstatus vannie hand wys, wei’r,
taalg’skied’nis deur neo-lafaards v’rduist’r
Waar die Gode woon in SA ...
2013-08-26 Soos ons almal seer sekerlik teen die tyd ook nou al van bewus is, is Afrika die tuiste van die Mens, en uiteraard ook van die Gode, of hoe?Richard Dawkins: "Ons is almal Afrikane" (hersien/verbeter/versag)
2013-08-26 Die woord "ras" mog wel glans verloor het jeens al die gruwelike vergryp deur bose onderdrukkers daaraan.opset
2013-08-26 aysh, kam’raadskap, nie meer wat’t was,kam’rade sing nu selfs v’n “ras”-’n-“klas”,
skep kat’gories kat’gorieë, stereo-uitkoms,
latte oud-kam’raad tog net wonn’r, soms
Vir Reusedwerg oor sy 'Eie mening'
2013-08-26 Ek stem nie noodwendig met almal altyd saam nie maar ek het agting vir mense wat nie stroom-af dryf nie.Die windmeulens los ek maar vir jou, Jan Rap
2013-08-26 Indien dit so was dat taal ’n vermoë was wat hy van ’n almagtige god gekry het, dan sou dit volmaak gewees het in alle opsigte.Charles Higham: Dark Lady
2013-08-26 Jennie het donker hare gehad maar die benaming "Dark Lady" is by uitstek as beeldspraak bedoel; soortgelyk aan "dark horse".Vanaf straat-slet tot keiserin
2013-08-26 Theodora se pa is oorlede sedert sy 5 jaar oud was. Die familie het dienooreenkomstig swaar gekry, sy en al haar susters het straat-hoere geword om ’n bestaan te kon maak.onn’rdrukk’rsdroes’m
2013-08-23 Millennium Drie Homo Sap-Sap s’l’t, Self, rondborst’g b’ly,“Duiw’lspiek”-dissip’liaans, onkund’-ontkenn’nd, vroom,
via struktuurg’weld aan superioriteitsindroom vasg’boei,
daar’n g’woond, so vuilsiekl’k, vuilsiekl’kheid in t’ad’m
Die pynlike hartseer van kindermisbruik in die HELE samelewing
2013-08-23 Hieroor kon ek net antwoord dat ek my eerder van die hele mensdom sou distansieer, as ek kon.sov’l verd’r v’n oorwinn’ng
2013-08-23 geldmagslaaf, goed toeg’rus, vol Hyp’rama-hype,v’r-Twit, oppie muur van G’vrietkoepboek, Skype,
dag-in, -uit, v’rbind m’t ied’r-’n-elk, m’t wêr’ldmark,
nie een duit g’traak, m’t Noag, m’t spesies in sy ark
