SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Kennis en Wysheid
2013-08-23 Vir my is alles belangwekkend en wil graag verskeie sienings weet en hoor. Hoe anders verkry ons optimale intelligensie.Die probleem met Coenie de Villiers …
2013-08-23 … is dat hy te veel hoede dra wat tot gevolg het dat mens sy waarde as sanger miskyk.Uitroepe in Afrikaans as vorm van voortaal?
2013-08-23 Uitroepe in Afrikaans (aanvullings word verwelkom)Vir Cornelius en almal wat wil saamgesels oor ras
2013-08-23 Laat ek sommer van die staanspoor sê, ras en rasseaangeleenthede, wat die mens betref, is so ingewikkeld dat dit moeilik is om aspekte daarvan uitmekaar te haal.Kiani Satu
2013-08-23 Ek sê aldag die mense ken nie die Blou Dam nie. En so maak die Blou Dam maar soos sy maak as mense te mak raak. Sy vat terug wat hare is as mense nie mooi oplet nie.Die oorweldigende dwelmkultuur van NZ
2013-08-20Tog is mens effe verbaas om te lees dat een van NZ se top poliesmannetjies verkoop ook dwelms so as 'n lekka deeltydse joppie!!
2013
2013-08-20 Millennium Drie Sap-Sap, op beautiful planeet, Aarde,dink voorafg’rangeerd, kitskat’gories, neo-stereotiep,
onb’reid, ’n gram ’f grein “Duiw’lspiek”-gif (af) t’skiep,
skat Self-d’struksie, onkunde, sup’rsup’rieur na waarde
Trienie Mahne; Kobus de Klerk se meisie, en Jaco Fourie se fornikasies
2013-08-20 Mag Jesus Christus onse Skepper, ons almal vergewe.Beenkop Afrikaners en ander rugby praatjies ...
2013-08-20 Ek het nog nooit so 'n geesdriftige skare gesien by enige rugby wedstryd nie, selfs al stuur jy trokke vol tenkers met brannas en coke in by Loftus gaan dit NOOIT gebeur daar dat mense hulself en die game so sal geniet nie ...Diefstal in London nou BINNE Heathrow!
2013-08-20 Vanuit eie ondervinding weet ek dat mens vrees wanneer jy jou bagasie ontvang op Heathrow, want tien teen een is jy reeds besteel!Diamant-Kind van God
2013-08-20 In ons lewe moet ons ook koppe stamp en verseker voel dit soms asof ons teenoor ’n waardige kragtige teenstander staan ...Hoe laag kan standaarde op Universiteit Stellenbosch daal?
2013-08-20 Watter taalpraktisyn wat sy of haar sout werd is, sou ’n nagraadse kursus wou volg by ’n universiteit wat deurlopend taalfoute in ’n advertensie publiseer?Vir Angus oor die stand van Afrikaans
2013-08-20 Nou vra ek jou, dink jy onder die Engelssprekers gebeur dieselfde? Met ander woorde, is daar Engelse predikante wat kort-kort uit die Afrikaanse Bybel aanhaal, of waar hulle in die kerk Afrikaanse gesange sing?Sit dit af ... Maar nie vir alles nie
2013-08-20 Maar wat wel 'n plesier is, is om reekse wat op DVD vrygestel is te koop en dit oor 'n naweek te kyk. Daarmee het ek die grootste deel van die jaar met Tony Soprano spandeer en is dit 'n reeks wat my sal bybly vir altyd.Noupoort, die begin van baie ...
2013-08-20 Deur die dae en jare van oorvertel, was daar altyd ’n storie of drie om oor die gebeure en mense van Noupoort te vertel.antwoord
2013-08-19 uitkoms, antwoord, oploss’ng v’r “tjêllins” afwes’g,spiritueel d’mensie kontensieus, affekteer hele spul,
net Mens m’t G’wete s’l eksistensie-krisis deursien
