SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Vinnige persoonlike vragie vir Francois Williams
2013-08-12 Soos jy seker onthou van die goeie ou dae van die Melt Myburg-era was my interesse maar altyd psigiatrie, en die meer eksotiese fenomene van psychopatia sexualis.Vir Williams oor sy Afrikanerosaurusse-brief
2013-08-12 Ek sien jy verkneukel jouself hewig oor die regering rook wil verbied.Rede vir ateïsme
2013-08-12 Ek is nie 'n ateïs omdat ek kwaad is vir een of ander god nie. Ek is ook nie 'n ateïs omdat ek seergemaak voel of omdat ek teen iets rebelleer nie.Pieter Redelinghuys
2013-08-12 Aangesien ek meen ons soveel betreffende ons ervaring op die werf deel, deel ek ook hierdie gedagtes in besonder met jou.'n Besonderse blik op die werklikheid (vir almal met harte)
2013-08-12 Ek deel hierdie veel aangenamer persepsie op die werklikheidDie reuse-probleme van Duitsland
2013-08-12 Duitsland is gepamperlang na WWO2, sy sondes en skulde flink vergewe, en siedaar die plekkie was op koers.slegs slimme
2013-08-12 aysh, Millennium Drie-g’vaar strek wyd,byna, amp’r, dalkies, totte oneind’gheid,
herwin-v’n-G’wete een moewies stryd,
min g’wet’nlose, tot g’regt’gheid b’reid
Steeds oor ontlening vir Angus
2013-08-12 Jaarliks sterf daar tale uit as gevolg van besoedeling; hulle is naderhand so besoedel die mense begin maar die besoedelende taal praat.Die boek Rut en herinterpretasie (midrash) in die Bybel
2013-08-12 Die Bybel kan beskou word as 'n versameling Heilige Skrifte (uit nog baie meer oral in die mensdom). Dis hoofsaaklik deur Hebreeuse skrywers geskryf.Groenvystroop (L,P)
2013-08-12 Dis mos maar elke jaar se ding as die vyebome laag hang. Voor einde Oktober moet jy pluk en inlê. Groenvye.aysh, Allah
2013-08-08 sou Mens, Self, net sien hoe d’struksie vord’r,sou Mens, m’t struktuurg’weld nie meer bodd’r,
aaire, yttjek, wie’s volg’ne, Oorwinn’ng t’proe,
hoe kennis sprei, Kaap tot Kaïro, via Timbuktu
