SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
JA of NEE
2013-08-07 Vir geruime tyd reeds ontduik die werf se sogenaamde ware gelowiges en Bybelaanbidders soos Kobus de Klerk, Dolf van Loggerenberg en Trienie Mahne, my eenvoudige vrae rakende hul antiklerikale dwepery op die werf.Konsentreer kêrels
2013-08-07 Daar was iewers een verskriklike party en dit loop toe uit op 'n smetterige orgie.Trantaaliaans, Kaaps en Afrikaans
2013-08-07 Nou bereik die taaldebat amper ’n klimaktoriese orgasme.Taalbedrog
2013-08-07 Die werklikheid is die volmaakte.Die versinsels van mense is 'n gesoek na onsin.
Hedendaagse kinders
2013-08-07 In die huidige bestel word daar 'n generasie gekweek wat in die toekoms nog lekker moeilikgeit gaan maak.Wie besluit watter geslag?
2013-08-07 Waarna gesoek word is om weg te doen met die geslagsrolle wat die binêre van manlike / vroulike veronderstel.Utopia’s goed g’noeg (v’r Mens)
2013-08-06 soms moet Mens aftog blaas, dood so v’rmy,aaire next time kyk wat strydlustige kan kry,
onn’r-, aanhoud’nd, v’r G’wete-herstel b’yw’r,
vir g’n s’kond oor Uitkoms, Oorwinn’ng, huiw’r
NZ, een van die mees besoedelde lande ter wêreld ...
2013-08-06 En natuurlik die kastige silwerskoon omgewing ... of hoe? Toe nie!!Aan die vergetelheid ontruk
2013-08-06 Ek het altyd gedink ek weet wat “aan die vergetelheid ontruk” beteken, totdat ek so pas my e-pos oopgemaak het.Vir Angus
2013-08-06 As iemand kennis van twee tale moet hê om 'n spreker te verstaan dan, kennelik, is die spreker besig om mengeltaal (mooi woord wat ek by jou geleer het) te gebruik. Die spreker is dus besig om die een taal met die ander te besoedeNotas: London Sunday Times - "Diamonds ensure Mugabe is for ever"
2013-08-06 $800 miljoen vir so 'n arm land is 'n tragedie en is apart van die moontlike totale koste van $3000 miljoen aan omkoopgeld, teenoor 'n BBP van ongeveer $10 000 miljoen, maar kon dit nie bevestig word as die korrekte syfer nie sonder enige twyfel nie.Tao, spiritualiteit , en om in wese te wees ... (vir almal met harte)
2013-08-06 CJ Langenhoven het geseg: Dieselfde water wat 'n wyse man se meul draai, verspoel die dwaas se lande ...Gays vs Homoseksueles
2013-08-06 Wat is die verskil tussen ’n gay persoon en ’n homoseksuele persoon?Kinders?
2013-08-06 Ruim 30% van alle misdade word deur kinders (as ons alle persone onder ouderdom 18 hierby inreken) gepleeg. Kinderregte verhoed enige wesenlike of beskaafde strawwe.Jors land ’n guppie
2013-08-05 Soos gewoonte dit het elke langnaweek in maande sonder ’n r in die naam is Jors en Mammie by die water.waard’gheid
2013-08-05 skiel’k’s som’r t’rug, bank rookmis dik oppie Vlak,vog’ls gat doedoes, nog vorie west’rson gat sak,
