Nou bereik die taaldebat amper ’n klimaktoriese orgasme. Siende dat ’n “sonbesie-poëtaster” nou so akademies oor die vingers getik word deur voorheen bevoordeeldes oor apartheid-Afrikaans, terwyl hulle nie eers “Oe” of “Aa” oor “Hotnots-Holland” of “Boesmanland” nie, nog minner oor die Paarlberg-phallus, of die ATR se kop-in-een-mus-kollaborasie met Solidariteit. So koelkop-yskil in hulle se ivoorspelonkies ...
Jacobus Faasen

