SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Indien 'n kat kon praat

Wouter 2013-07-29 Hierdie was 'n man wat altyd aangevoer het hy weet nie, maar sekerlik meer geweet as die gemiddelde persoon in 'n leeftyd sal weet maar kon nooit die kat in sy lewe uitpluis nie ...

Die Onbeholpenheid van die Witte Weste

Francois Williams 2013-07-26 Groot nuus vandag is die treinongeluk in Spanje, waar die drywer teen amper 200 km per uur gejaag het in 'n 80 sone!!

Robert Paul Wolff: A Life in the Academy (Deel 2)

Johannes Comestor 2013-07-26 In watter mate leef Wolff die ideaal van nie-rassigheid, soos vervat in die ANC se Vryheidsmanifes, uit?

Strooipoppe in evolusie

Charl le Roux 2013-07-26 Daar is twee aspekte van evolusie deur middel van natuurlike seleksie wat dikwels swak verstaan word en dan word wanvoorstellings vir strooipoppe voorgehou.

Die nuwe, WARE Afrikaners ...

Francois Williams 2013-07-25 Stories soos die volgende in VB is 'n riem onder die hart!

Dis gewis natuurlik ...

Cornelius Henn 2013-07-25 Prentjies spreek boekdele...

doekvoetdoekoemdoepa

Jacobus Faasen 2013-07-25 sou’k hand waag, somm’r so, aan ’n sonnet,
m’t ritme virrie beat, metrum, rym virrie pyn,
sê hul wann’r Mens G’wete, oplaas, t’rug het,
s’l paloekaskap, nes b’dreigd’ spesies, v’rdwyn

Al gehoor van die Darwin-mafia???

Thomas 2013-07-25 Die persoon wat die evolusieleer verkeerd kan bewys en vervang met 'n beter verklaring vir die verskeidenheid van lewe op aarde, sal in die geskiedenis bekend staan as die grootste wetenskaplike van die 21e eeu - 'n eer wat elke wetenskaplike graag sou wou opeis.

Robert Paul Wolff: A Life in the Academy (Deel 1)

Johannes Comestor 2013-07-25 'n Mens het hier met 'n outeur te make wat radikale, sogenaamde progressiewe, waardes aanhang.

Die Griek

Hennie Fritz 2013-07-25 Die verliefdheid was soos ’n gespande draad tot by ’n Griekse rondawel aan die ander kant van Goudini, en geen naelstring sou vanaand sterk genoeg wees om hierdie jongman terug te hou nie!

Jors peil die siel van die siel

Adriaan 2013-07-24 Toe Jors se juffrou in graad 360 die klas opdrag gee om ’n taak oor miere te doen is hy flink na skool winkel toe.

noggie g’reed

Jacobus Faasen 2013-07-24 Mens moet ma’ ook b’gint t’dink, re dááí besett’ng,
onwett’g okkupasie, illegitiem oorname, b’legg’ng,
uitwiss’ng, v’rslaw’ng, v’rhur’ng, v’n mede-Mens,
inboorl’ng, Eerste Mens, nooit b’skou as “Sapiens”

Gay magsblok in die Vatikaan?

Jaco 2013-07-24 Pous Benedict het skaars die Vatikaan ingetrek, toe hy ontdek daar is ‘n gay magsblok binne die Curia, die hoogste raad in die kerk.

Tot aan die uithoeke van die aarde ...

Trienie 2013-07-24 Daar is ’n interessante Bybelse skrifgedeelte wat verklaar dat wanneer die evangelie verkondig is tot aan die uithoeke van die aarde, sal die groot en deurlugtige dag van God aanbreek.

goeie b’gin

Jacobus Faasen 2013-07-23 hoe heg g’int’greerd was oerland, hoofkontinent, Gondwana,
hoe ong’rep, naïef, was onskuld, soos g’manifesteer in Paradys,

Rugby Skeitsregters

Reusedwerg 2013-07-23 Dit is al 'n holruggeryde onderwerp. Ek kan dit nie verstaan en verwerk nie. Dit gaat mijn verstand ten bove.

Hersirkuleer en hergebruik?

Hans Richardt 2013-07-22 Wat van die tonne toiletpapier wat jaarliks in toilette afgespoel word?

oopkop umfazi

Jacobus Faasen 2013-07-22 Mens korte vrou, “boesman” moertoe t’stuur,
na argiefpapier, waar’p “hy” g’skrewe staan,
afg’ets, teen die ronning vannie oorvolmaan,
’n vrou voor struktuurg’weldskasteel se muur

Oor Spirituele Intelligensie

Kobus de Klerk 2013-07-22 Spirituele Intelligensie is ’n begrip wat ons al sedert die sewentigs as studente en daarna gereeld gebruik het en weet waarop dit betrekking het en waarna dit verwys.

'n Moeilike besluit

Jan Rap 2013-07-22 Daar is die afgelope tyd heelwat radioprogramme gewees oor korrupsie, veral oor hoe lede van die publiek hulle dan ook skuldig sou maak aan korrupsie deur omkoopgeld aan 'n verkeerskonstabel of polisieman te betaal, al het dié die inisiatief geneem.
Top