SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Die verworwe en bedorwe Blankes van SA
2013-09-04 Ja, toe trek die Wittes Mamelodi toe ... virre maand ... lekka!Vir Jaco wat wil praat
2013-09-04 Jy is in vervoering oor die konstitusie; hoe help hierdie konstitusie die wat ly onder misdaad en regeringsonbekwaamhede – plaasaanvalle, rou riool in riviere, stakings, slaggate ens?Dankie George …
2013-09-04 Hoe dit ookal sy, ons Afrikaanssprekendes tel nie. Wie se skuld is dit? Ons eie.My oorle ma se kerrie en rys
2013-09-04 Ek het nog vae herinneringe oor hoe my oorle ma se kerrie-en-rys gesmaak het, lekker SMAAKVOL, SONDER om die hel uit jou uit te brand.Oor anekdote en kliniese toetse
2013-09-04 Ons hoor soms die storie van Marie wat deur talle dokters behandel is en hulle kon vir haar niks doen nie, maar toe sy na die homeopaat/chiropraktisyn/naturopaat toe is, het hy haar binne ’n week genees.Robert Cohen: Klopstock, or The Distant Sound
2013-09-04 'n Onlangse byvoeging tot die Kafka-literatuur is Robert Cohen se Klopstock, or The Distant Sound. Die outeur kombineer sy kennis van Kafka met verbeelding. Die teks kan feitsie (feite + fiksie, "faction") genoem word.Talent
2013-09-04 My bek het oopgehang; dat 'n ou so uit die vuis uit kan rym verg talent. Die man kan vir ure praat sonder om enigsins te hakkel of stotter en dit nogal in rym!‘cotha’ tot v’rhaal
2013-09-02 sy woel, kabb’l, vol lewe, via ilwimi,spraakorgaan, organisme, veeltal’g,
klap-’n-klik, suig, ’t noggie g’schemie,
aan t’dui, oudio-visueel, hoe lyk’r plig
Jaco jy praat deurmekaar
2013-09-02 Terloops, jy sê in jou openingsparagraaf "SA is nie 'n demokrasie nie, wel 'n regsstaat" maar dan praat jy regdeur in jou brief van 'ons demokrasie'. Hoe nou?Eerlikwaar, Wouter …
2013-09-02 Is die mediese wetenskap byvoorbeeld meer gevorderd as, sê, die regswese, of is metallurgie agter plofstoftegnologie, het suiwer wiskunde tred gehou met kwantummeganika, die soort van ding.Hoe eerlik is die gemiddelde Kiwi in NZ??
2013-09-02 Hier is mense wat hoog opgee oor watse aardse paradysse is NZ en OZ kastig, Pietie, ek kom alweer op jou battrytjies kom piepie fooitog!Ekonomiese uitkoms vir plattelandse anties?
2013-09-02 Die internet vergemaklik die hele proses uiteraard, alhoewel daar die gevaar is van kettingmoordenaars en ander pervos wat jou kan aanrand en natuurlik kan vermoor.Etiket
2013-09-02 Nou die dag toe ek die bakkie aanskakel vang ek die laaste stukkie van die praatjie wat Amore met Nathaniel oor etiket het en die stukkie wat ek hoor Nathaniel sê is: " ... 99 Afrikaanssprekendes in die gehoor en een Japannees dan praat jy Engels."Piet en die dief (L P)
2013-09-02 Ek het beduie van Piet. Rietskraal en baie onoplettend. As dit hom pas.Koo mixed veg (L!!!)
2013-09-02 Jan het egter 'n baie beter plan agter die blad gehad: 'n Blikkie Koo gemengde groente in 'n "ziplock"-sakkie hier bo in sy bosak.regte houd’ng
2013-08-30 m’t houd’ng kom Mens ver, in hierie lewe,b’reik Mens mylpaal, sukses-’n-al, oplaas,
elk Mens’t ’n doel, doelmat’g na t’strewe,
t’ontsnap, ytie onkund’-ontkenn’ngswaas
