SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Die ware Afrika
2013-09-13 Vir meer as vyfhonderd jaar lank, is die mensdom deur imperialiste se meerwaardigheid mislei.Afrikaanse media verpot!
2013-09-12 Nog geen gedrukte media of radio in Afrikaans het berig oor Vsa-gesteunde Siriese rebelle se kindersoldate nie?Die wonderlike wit ex Saffas in buiteland ...
2013-09-12 Hier is mense wat konstant kots oor hoe wonderlik is lewe in die EU, OZ, NZ en Kanada oa ...Is NZ veilig vir kinders?
2013-09-12 Elk geval, nie een van NZ of OZ sal plekke wees waar 'n ouer ooit moet oorweeg om hul telgies te laat leef of skoolgaan nie!wat maak Mens?
2013-09-12 Waarheid, Veritas, maak altyd lekke seer, seerd’r’s seer,t’veel vannie meerd’rheid moet meest’l meest’ ontbeer,
Waar of 'urban legend'? - nie vir sensitiewe lesers nie
2013-09-12 As jy nie Afrikaans kan of wil praat of verstaan nie, jammer vir jou.ong’ew’naard
2013-09-12 in “Duiw’lspiek”-dissip’lskas skiet een moersk’ kraak,sien nu, duidl’k, pr’sies, waar, plus hoe, stanie saak,
wat’t Self-d’struksie, “Duiw’lspiek” m’t m’kaa t’maak,
hoe struktuurg’weld ’n Mens, Naaste, se sak(e) raak
Pedofiele en die Vatikaan
2013-09-12 Die Rooms Katolieke kerk is kort-kort in die nuus oor kindermolestering.911 Sameswering en die eentonige Chris Dippenaar
2013-09-12 Ek meen; wie kan nou teen die regering van die dag se media en kundiges stry?Amerika se rol in die wêreld
2013-09-12 As mens die Amerikaners se geskiedenis lees, is die enigste oorlog wat hulle ooit gewen het die vryheidsoorlog.Hoe antwoord ek so 'n vraag?
2013-09-12 “Jy is al hierdeur. Wat het jy gedoen om dit reg te kry? Hoe het jy uit die moeilikheid gekom?”Deel van en tog nie deel nie
2013-09-12 ’n Volk deel van ’n nasie, tog apart. ’n Paradoksale volk. Dit is die Jodendom.Obama: Nobel-pryswenner vir Vrede
2013-09-12 Die Noorweegse Nobel Komitee wonder seker tans watter enorme flater hulle begaan het toe hulle ’n klompie jare gelede hierdie huidige Amerikaanse president die Nobelprys vir Vrede toegestaan het.’s nag
2013-09-10 wêrldlei’r rolmodelloos, sup’r-ultra-bombasties,blitzkrieg-b’donn’rd, asof lugaanval ooit veil’g is,
v’r vrou, kind, dier, natuur, familie, van “terroris”,
dink kapitalis eenrigtingl’k, Gini-koëffisiëntisties
Obama-regime nie heeltemal so gewild nie?
2013-09-10 In SA maak die media asof Obama die wêreld se 'liefling op Loftus' is!Vsa is nie waghond van wêreld nie!
2013-09-10 Die Vsa het onder die Obama-regime in 'n diktatorskap in die wêreld verander.Harvey Sachs: The Ninth
2013-09-10 "Naas Sachs se belesenheid en deskundige insig is die grootste wins vir die leser moontlik die aandag wat die outeur op die eerste drie dele van die 9de Simfonie vestig."Afrolingua
2013-09-09 aysh, ultra-Orwelliaans, Trantaliaans, neo-Afrikaans,Vlakte-medium, hooftaal, agt’r tralies, in ied’r tronk,
nu gru, tot post-demokraties pejoratief v’rreduseer,
sprek’r aanslag vannie kop-in-een-mus-spul ontbeer
