SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Roger Federer se Suid-Afrikaanse Durand-Hugenote afkoms

Humphries du Randt 2013-09-23 Enersyds verwys ek natuurlik na Roger Federer wat op 7 Julie vir die sewende keer die Wimbledontitel verower en weer eens die nommer een posisie op die wêreld tennisranglys verwerf het.

Die dag is pragtig "Orania" aan't breek ...

Cornelius Henn 2013-09-23 Meteens voel ek geweldig trots om 'n Afrikaner te wees.

Die heilige katolieke Kerk se verkondiging van die Evangelie

Cornelius Henn 2013-09-23 Meeste hier wat vandag die Bybel as Jesus Christus aanbid, had egter hul wortels iewers uit die Roomses eeue gelede, en het toe verdwaal.

Vir Chris de Wit oor Sailor Malan

Jan Rap 2013-09-23 Om 34 vyandige vliegtuie af te skiet sit nie in enige ou se broek nie, hy wás dus 'n yster.

Vir Angus en Wouter

Jan Rap 2013-09-23 Ek reageer op julle kommentaar onder Angus se brief oor die blas vel.

Vir Jaco oor sy probleem met Dan Roodt

Jan Rap 2013-09-23 Jy het dus 'n drogstelling gemaak en ek weet nie of dit moedswillig is en of dit maar net is omdat jy nie mooi verstaan wat jy lees nie.

Pous Francis: A Big Heart Open to God

Wouter 2013-09-23 Die enigste manier hoe sukses kan behaal word met voorspellings is om gereeld te voorspel.

Nou ja - 'n Mens moet die Bybel oor homo's ...

Raed-na-Gael 2013-09-23 ... met twee brille op lees. Die een bril vir die letterlike verstaan van 'n teks, dan haal jy hom af en lees dieselfde teks deur die kritiese bril.

Aanrandinsident (Kind op onderwyser)

Jan Rap 2013-09-23 Daar is niks, of nie meer as die gewone, verkeerd in daardie kind se ouerhuis of met die kind nie.

kanallah

Jacobus Faasen 2013-09-23 pleidooi, ’t kort bietjie tyd, deegl’k t’ontdooi,
nesse ryp styk, reg virrie roost’r, en vól geur,
Jan Braai niks re “nalat’nskap” hoef t’b’weer,
taalstryd’rs’t klaa’ allie hulpbronne ontplooi

'n Oomblik in die kop van 'n konspiritualis

Chris Dippenaar 2013-09-23 Hierdie "dokumentêre" film dien as 'n baie goeie voorbeeld van wat fout is met mense se vermoë om krities te dink.

Jack Flam: Matisse and Picasso

Johannes Comestor 2013-09-23 "Uit Flam se agtergrond as Matisse-navorser en -skrywer moet egter nie afgelei word dat hy eensydig kant vir Matisse in sy mededinging met Picasso gekies het nie."

Geld van die natuur

Hennie Fritz 2013-09-23 Die voedselketting is darem maar 'n nare ding. Ongeag van waar jy in die ketting is – daar is altyd iemand wat bo jou is en uiteraard, het jy amper altyd iemand onder jou.

SA nou feitlik ewe kaksleg as Weste

Francois Williams 2013-09-19 Dis tragies hoe SA terugboer, ons volg die weste in feitlik alles, dis rerig tragies ...

Kinders dood verhonger in die Weste!!

Francois Williams SêNet-briewe 2013-09-19

Wees gewaarsku SA, beweeg WEG daarvan!!

Pad Jena toe

Jacobus Faasen 2013-09-19 oorlog, onn’rdrukk’ng, eksploitasie, Naaste-d’gradeer,
t’dikw’ls moet Naaste Mens se haat-’n-nyd ontbeer,
Humaniteit, in Haar totaliteit, aan g’weld ontbloot,
ann’rsdenk’nde, dissident, as ong’wenste uitg’stoot

Snaakse Sêgoed

Angus 2013-09-19 My vrou aan my, terwyl ek kok in die kombuis speel ...

Baraminologie

Angus 2013-09-19 Om Baraminolgie reg te verstaan, is nie moeilik nie.

LitNet Akademies: Homoseksualiteit

Pieter Redelinghuys 2013-09-19 Hulle bibliografie is van ’n besondere hoë gehalte en die eindnotas komplementeer uitstekend die hoofteks.

Help – ek soek liefde!

Trienie 2013-09-19 Beeld berig vanoggend onder die opskrif: ‘Bybel is mees gesoekte boek op web’, dat die woord LIEFDE en JESUS van die gewildste ‘soekwoorde’ is.
Top