SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Het die Bybel ’n verleentheid geword?

Charl le Roux 2013-09-30 Ek lees elders op ’n aanlyn forum bespiegelinge oor die toekoms van godsdiens ’n paar geslagte van nou af.

Die gewete het geen rus

Trienie 2013-09-30 Die mens se ‘gewete’ is gesetel in die gees van die mens. Let wel, nie siel. Maar waar kom die gewete vandaan. Wat is sy nut?

Homo sapiens en die grootape (vervolg)

Angus 2013-09-30 Daar is bewyse van fusie tussen die grootape se chromosoom 2a en chromosoom 2b om een menslike chromosoom 2 te vorm.

Dis ek, Anna

Cherissa Blignaut 2013-09-30 "Ek moet sê die boek het my baie gehelp met die probleme wat ek het, wat ek nooit met iemand kon praat oor nie, ens."

taks-’m-taks

Jacobus Faasen 2013-09-27 slaafafstamling, moet’t steeds kru ontgeld,
onkund’-ontkenn’r, lei’r vannie heg’monie,
voortploet’r’nd, ’p pad na eie Self-d’struksie,
Self, Eie, Ego, Id, v’rwoes, via struktuurg’weld

Vir Angus oor onder andere die UV-strale

Jan Rap 2013-09-27 Die 'wieg van die mensdom' se mense kan netsowel immigrante van, sê waar Sjina, of Antarktika nou is, wees.  Of nie.  Ons weet nog nie.

Donkerland gaan toe ...

Jan Rap 2013-09-27 ... so voort soos ek vermoed het; Boereverguising en eie-bril-stukkend-trap oor die verlede, of sal ek sê gewaande verlede.

Homo sapiens en die grootape

Angus 2013-09-27 As ’n mens die menslike chromosoom vergelyk met die grootape s’n, dit is die sjimpansee, die gorilla, en die orangoetang, dan is daar een groot verskil: die menslike genoom het een chromosoom minder.

b’zar relasie

Jacobus Faasen 2013-09-26 Millennium Drie Krisis, hoe’k’l b’skou, een b’nard situasie,
meer sjelt, meer pl’sier, oorlog, armoed, in b’zar relasie,
meerd’rheid steeds oorg’laat aan minn’rheid se kil g’nade,
eerl’k onkwantifiseerbaar, wêr’ldwye struktuurg’weldskade

eg Afrikaans b’leid

Jacobus Faasen 2013-09-26 staat Sy só, dokumentêr, ampt’l’k, ultra-offisieel,
ewe formeel, in ’75, nog’l monumentaal v’rew’g,
huistaalsprek’r uitkomst’l’k sov’l meer b’voordeel,
prioritiser’ng v’n pre-’94-b’voordeelde nu onnod’g

Jan Rap se probleme met homself

Jaco 2013-09-26 Jan ontbreek aan die vermoë om feitlik te kan redeneer.

Testamentnalating

Maureen Visser 2013-09-26 Kan ek iets doen aangesien dit my pa se wens was en vir my baie sentimentele waarde is aangesien hy en my ma baie hard gewerk het om iets vir die kinders na te laat.

Oor die Woord, homoseksualisme en 'moderne' teoloë

Kobus de Klerk 2013-09-26 Daar is al sóveel pogings in die laaste dekades aangewend om die kwessie vir die homoseksuele deur te haak, dat dit nou al eintlik vervelig is want daar is soveel uiteenlopende opinies soos wat daar vanuit hulle oord kommentatore is die knoop vir hulle te probeer deurhaak.

Debunkers, debunked

Cornelius Henn 2013-09-26 Considering all the clever critics and their remarks along with my usual contributions, I thought it proper to tackle the subject in a cool manner - moreover, to have word in English so they may have grips too.

Skaamte

CM 2013-09-26 Die mens is die enigste dier wat klere dra, en sy verstand bedek met fiksie.

Erfenisdag en Braaidag

George Bekker 2013-09-26 Dit was weer Erfenisdag en/of sommer Braaidag ook.

tot bó

Jacobus Faasen 2013-09-23 v’r dié, wie suiw’r wet’nskapl’k, formulisties red’neer,
religie, opvatt’ng, Prys’ng, totte filosofie abstraheer,
so ewe saakl’k, saak oppie agenda plaas, wys, v’rtoon,
seine v’n kopstasie, uitkoms, magsplan, demonstreer

rykdom diep v’rstoke

Jacobus Faasen 2013-09-23 drie Khoisan’t doer innie frak-Karoo,
g’skarr’l, ‘job’ g’sien, kontrakt’r g’glo

v’geetgoed

Jacobus Faasen 2013-09-23 Trimillenniaal Homo, vasg’vang, in struktuurg’weldsmart,
onkund’-ontkenn’nd, mamparaïsties magslust’g, v’rward,
weens “Duiw’lspiek”-siek permanent afg’boek, kliphard,
g’hard, rede g’wet’nloos, sielloos v’rstand, g’broke hart

Skending van vroue/kinders

George Bekker 2013-09-23 In die Time-tydskrif van 5 Augustus is egter 'n kort beriggie: 125 miljoen meisies en vroue se genitalieë is in die proses geskend, volgens 'n VN (UNICEF) skatting.
Top