post-hulpbronstryd

  • 0

voorg’skied’nis, ferm g’vest’g, in Mens se are,
g’slag’p g’slag struktuurg’weldskultuurl’k g’tooi,
massas mede-Mens ultra-g’wet’nloos v’rstrooi,
legitimiteit v’n identiteit afg’wat’r, na allie jare

Self-d’struksie totte fyn kuns g’vorm, g’smee,
v’rniet’g Mens Self Mens Self, o Allah, o wee,
als innie naam v’n onkund’-ontkenn’ngskunde,
dink meerd’rheid nesse pro-minn’rheidsg’sinde

stryd’m hulpbron, ’t gattie gou v’rflou,
t’veel oppie spel innie oorlew’ngstryd,
Mens aanvankl’k huiw’r’g, lat’r b’reid,
Self uitkoms v’n selfsugt’gheid t’aanskou

b’hoort Mens m’t G’wete, in sal’g vryheid t’sterf,
Lewe Twee nie t’koop, ’t word eventueel g’erf

Jacobus Faasen

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top