SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Chris Dippenaar, jou patologiese ondermyning van ander se harte
2013-10-08Ek het reeds menigmaal my vrede met 'n ander se geloof, en ongeloof hier betuig -ook joune.
sy kan pypkan
2013-10-08 vloei’nd, voortstrom’nd, v’rsoen’nd, inklusief,g’n taal v’r ew’g opg’saal mette vuil pejoratief,
voorheen-v’rpejorativeerde khuluma ’ie taal,
onv’rtroud m’t’r g’skied’nis, Kaaps se v’rhaal
só, ommie bosch
2013-10-08 kopkrap help Mens niks, as Mens inne fieks is,p’narie noggie b’kint, as “Millennium Drie Krisis”,
Homo Sap-Sap, onkund’-ontkenn’r, sonn’r weerga,
gee steeds voor, “Eerstes” laaste, hierso in Afrika
Opmerkings oor RSG- en KykNetprogramme
2013-10-08 Ek sê mos hoeka hierdie Afrikaanse feeste word geleidelik Engels (soos die tydskrif VISI).Spoeg-en-plak? Dis niks nuuts nie!
2013-10-08 Om die waarheid te sê, dis so oud soos die berge, of ten minste, so oud soos lewe op aarde, en die eerste wat dit uitgevind het was sowaar ’n vroumens.Helen Rappaport: A Magnificent Obsession
2013-10-08 "In die koninklike huishouding was daar stilte, selfs nie musiek nie, en geen sosiale lewe nie. Skryfpapier moes 'n breë swart omranding hê."Die mites wat die wêreldbeeld van die Westerse Mens vorm
2013-10-08 Die wêreldbeeld van die Westerse Mens word die afgelope twee millennium gevorm deur die Joodse-Christelike mite ...Jakob en die groot vis
2013-10-08 Sy naam issie Jakob nie, maar ons noem hom maar so anners is die hele strand vol mense.Vo Nguyen Giap
2013-10-08 Op 4 Oktober 2013 is Vo Nguyen Giap, militêre leier van Noord-Vietnam, en stigter van die Viet Mihn, oorlede op die ouderdom 102.stroopsoet
2013-10-07 indien regime Afrikaans, oneg, as “isiBhulu” wil hou,indien taal-, kultuur-, erf’nis, aan pseudo toev’rtrou,
s’l als wat Hollands is, VOC, Brits, Anglo-Am’rikaans,
identiteitsaktivis wys, inne Nomm’r-sel, asse “Frans”
Sal jy of sal jy nie?
2013-10-07 Sal ek my kind opoffer vir hemel op aarde en hom dan weer by my te hê na 3 dae?Spirituele intelligensie
2013-10-07 Sal dit nie weer wonderlik wees om opinies te lees van ‘n klomp vrydenkers (konserwatief of liberaal, gelowig of ongelowig, slim of slimmer) nie!Vir Jaco Fourie oor sy brief "Jan Rap se probleme met homself"
2013-10-07 'n Debat met my sal dan mos vir jou die spreekwoordelike wandelinkie in die parkie wees.aluta discontinua
2013-10-07 selfs VSA’t g’n idee, v’rmoede, kennis,hoev’l sterft’s in onsinn’g oorlog, stryd,
hoe Mens suff’reer via “Ann’r” se b’leid,
medemensl’kheid, ja, glattie wat’t was, is
