SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Nostalgie ... 2 nie hieroor of daaroor nie, sommer maar net

Raed-na-Gael 2013-10-15 Hulle wou dit nie waag om die langpad in die laat vyftigs met die kar na oupa Gys (aan moederskant ), toe te vat nie.

Alice Munro: Nobelprys vir letterkunde - 'n onderhoud van CBC

Wouter 2013-10-15 Vir die wat belang stel sal die volgende onderhoud van CBC se Eleanor Wachtel van Writers and Company 'n plesier wees en aan CBC 'n groot dankie vir die herhaling van hierdie onderhoud.

phallus innie verte

Jacobus Faasen 2013-10-15 b’sonn’rs rykl’k g’seënd, ryp-’n-vol,
speel Afrika-taal, offisieel, haar rol,
niks argaïes, outyds, re moed’rtaal,
vele gene v’rsmelt in’r onstaansv’rhaal

Nostalgie ... 3

Raed-na-Gael 2013-10-15 In die middel van die drieweke in Julie is daar op 'n Vrydagaand gedans. In die skuur.

Dis verkeerd om te sê slegte goed is nie nou meer apartheid se skuld nie …

Jan Rap 2013-10-15 … want dit sou beteken daar wás op 'n kol iets leliks wat wel (sogenaamde) apartheid se skuld was.

Why do child stars turn to the dark side?

dada vir nonsies/dada for nonsense 2013-10-15 Everybody is going on about Miley Cyrus’ controversial “Wrecking Ball” video where she is reportedly guilty of “twerking” or “gyrating” in public.

Red October

Chris Wait 2013-10-15 Ja wel, ek gaan ook nou maar iets sê oor Red October.

Ben Shapiro: Brainwashed

Johannes Comestor 2013-10-15 Veralgemenend lyk dit egter asof universiteite inrigtings is wat hulle ideologies eerder links as regs van die samelewing waarin hulle funksioneer, posisioneer.

Nostalgie ... 4

Raed-na-Gael 2013-10-15 Wederhelf was in 1980 lus vir treinry. Vanaf Oos-Londen Kaap toe en terug.

Het jy ook al só gevoel?

dada vir nonsies/dada for nonsense 2013-10-15 Dié liedjie kom hinderlik in my kop: What if God was one of us ...
Sê nou dit was Jesus en ek het geweier om hom te help?

diagnostici-illusie

Jacobus Faasen 2013-10-14 tegnologie, skiel’k vér v’rby spiritualiteit,
als wat ortodoks was, krities b’vraagtek’n,
poog Mens Skepp’ng buite geheel t’v’rreken,
pro-retrogressief, v’ral ná val v’n apartheid

Die wonder van moderne opvoeding

CM 2013-10-14 Die omskepping van primitiewe onsin tot heilige waarhede.

“isiBhulu” se pyn

Jacobus Faasen 2013-10-11 miskien v’rstaanbaar, “isiBhulu”-moed’rtaal,
v’ral dié, lattie v’rsoen’ng, g’regt’gheid, faal,
k’n Mens g’skied’nis nie somm’r kwytskeld,
superioriteit, “Baas”-skap, struktuurg’weld

Ek sal 'n gelowige Christen word

Angus 2013-10-11 As God met ’n bulderende stem vanuit die hemel praat sodat almal hom kan hoor ...

FC Boot; 'blue eye gene'

Cornelius Henn 2013-10-11 Ek wil jou heelhartig bedank vir die inligting wat jy op my vraag gedeel het.

Wat is aan die gebeur?

Reusedwerg 2013-10-11 Die gesprek het nie oor die normale gekla en gekerm gegaan nie. Die manne is erg bekommerd en onrustig.

Nostalgie: Die maan ...

Raed-na-Gael 2013-10-11 ... het laataand oor Maanskynkop in 'n misglans stadig opgekom.

Die JEPD-hipotese

Chris Dippenaar 2013-10-11 Die Bybel seker al meer bestudeer is as enige ander boek in mensegeskiedenis en die tipe van interpretasies, harmoniserings en aansprake op spirituele insig waarop apologete soos Kobus staatmaak vir hulle saak verteenwoordig die laagste moontlike intellektuele vlak.

Nostalgie

Anna Ahllers 2013-10-11 Kaarte is my swak - nie speelkaarte nie,  maar gekarteerde areas.   Om plekname en gedagtes op die rekenaar se soekenjin in te tik en die plastiekmuis ’n klikkie te gee, is die toppunt van (skoon, eerlike) plesier op kantoor!!! 

Nostalgie: Waar’s die helde?

Hennie Fritz 2013-10-11 Bonnie Tyler het destyds ’n liedjie opgeneem met die titel “Holding out for a hero” en as puriste my sal verskoon, was die eerste strofe iets soos: “Where have all the good men gone and where are all the gods?” Toe dink ek …
Top