SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
die deng es dié
2013-10-24 kapzêla, Mandela, aysh, Vlakte-Kaaps,dêng es die, sorry virrie g’sels, horie,
t’veel’s v’r minn’rheid, t’min virrie res,
kô’s b’vry “ilwimi” yt’r apartheidsarres
Gehate onderwerp: Plaasmoorde
2013-10-24 Die woord Plaasmoord is seker een van die mees emosionele opwekkers waaraan ek kan dink.La Escondida Senda
2013-10-24 Ek het op die volgende afgekom, en dit heel insiggewend gevind, en indien jy ‘n kans kry lees dit, want ek glo jy sal dit ewe genotvol ondervind.Een swart, een wit
2013-10-24 Ek dink ET gaan in sy graf omdraai sou hy sien hoe sy idees deur Malema gekaap word.Degenerasie-staking
2013-10-24 Geen aap het nog ooit die wrede onsin wat ons voorgangers versin het, aan sy kinders oorgedra nie.The Criminal History of the Papacy
2013-10-24 Die artikel bestaande uit 3 dele en handel oor die geskiedenis van die Roomse Pouse, van die 9de eeu nC tot en met die Protestantse Reformasie.Reaksie op Dirk Rigter se brief van 22 Oktober 2013
2013-10-24 Laat ek maar van die oorsigtelike na die spesifieke beweeg.CBC Ideas: CS Lewis and The Inklings
2013-10-24 Indien 'n biografiese nota van my kant geoorloof is wil ek noem dat CS Lewis is in my bewussyn al van jongs af en nog steeds is die belangstelling van my kant af in CS Lewis nog sterk en het ek hom nooit ontgroei niVerstandbestryding
2013-10-24 Dweepgebrek is ‘n afwyking wat te alle tye met enige vorm van onsin teengewerk word.Toe ontmoet ek hom; ek, my vriend
2013-10-24 "Die pad na ’n lekker vriendskap met myself, is toe ’n ervaring wat groot vriendelikheid en geduld vereis."symste illusie
2013-10-22 Prof ‘Kanna’ tot kok’rboomridd’r g’slaat,Afrifor’mstryd’r, kleurblind, neff’ns sý sy,
mediamagnaat, in absentia, kollig t’v’rmy,
deur dié drie se droomdae ’n dik taaldraad
Kindersorg
2013-10-22 Kan die kinders nie dalk net geleer word om te lees en te skryf nie,en die gode-moorde gelaat word vir later nie?
