SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Mense in die strate

Tiens 2013-11-04 Ek sit vanoggend onder 'n boom in my karretjie en wag. In die huis langs my is 'n vriend besig om 'n ou oom te help was en aantrek en as hy klaar is met die oom, neem ek hom huis toe.

Hoekom jaag ons so?

dada vir nonsies/dada for nonsense 2013-11-04

Ek ry op die pad en daar is al weer ’n ongeskikte buffel wat met sy Landrover by my verby jaag. Voor ek swets, skiet dié gedagte in my op:

“Hoekom jáág jy so?

Kinders en groenboontjies

Jan Rap 2013-11-04 As 'n ouer besef watter wroeging dit is vir 'n kind om sy groenboontjies in te wurg anders kry hy nie nagereg nie, sal hy hom nooit dwing om dit nie doen nie.

Amritsar-massamoord deur Britte

Varkspek 2013-11-01 "Amritsar Massacre" - 400 ongewapende betogers doodgeskiet

Hierdie voorval het in die jaar 1919 plaasgevind.

Thailand se Boeddhistiese lyks-grypers

Francois Williams 2013-11-01

Madame Delphine LaLaurie: future Fox News correspondent

Wouter 2013-11-01

Die tragedie van die Boermag is nou verby en is dit vreemd om as Afrikaner van jou mede-Afrikaners so te sien en die volgende sentimente te lees: 

“Moenie moed verloor nie, boerekryger, jy gaan daar uitstap en jy sal die leier word wat die volk nog sal lei. Ek glo daaraan.”

Dirk en Wouter woedend en verward

Jan Rap 2013-11-01 Ek het gesê mens kan nie sê die Portugese onderdruk die Duitsers omdat dié nie in Portugal mag stem nie.

slaafpsalm

Jacobus Faasen 2013-11-01 saw’ns kô Baas my meisjekind haal,
v’r kafoef’l innie spaarkam’r, aysh,
virre jars Meester byna nes Paradys,
v’r slav’n bly’t ma’ ’n hartseer v’rhaal

Vir Panda: Sonsverduistering

Angus 2013-11-01 Jonge dame vra onderaan in die koerantberig se kommentaar of die sonsverduistering gedurende die die dag of die nag gaan plaasvind.

Et1 en Cornelius Henn se reaksie op my skrywe oor apartheid

Dirk Rigter 2013-11-01 Verduidelik jy dan sommer ook vir my wat die woord "republiek" byvoeg / toevoeg tot my stelling dat Swart / Bruin burgers wat binne die grense van hierdie republiek gebore is, hul stemreg hier ontsê is.

Die Boerevolk (met trots aan almal met harte)

Cornelius Henn 2013-11-01 THE BOER OF TO-DAY; hoofstuk IV bl 88 - 109

Britse minagting van die Zoeloes

Varkspek 2013-11-01
Die Bambatha Opstand teen Britse oorheersing en belastings in Natal het in 1906 plaasgevind.

Waar’s allie mense

Reusedwerg 2013-11-01 Jy kan dekking kry teen 'n paar sente per dag en dit dek insidente wat op die strate en paaie van ons land gebeur. Ek dink so bietjie daaroor na en beantwoord deur die regte knoppie op die tablet te druk.

Delusies van die Duitsers ...

Francois Williams 2013-10-31 Toe ek die volgende lees het ek myself amper natgepis van die lag!

Hoekom sweet die die Switsers skielik???

Francois Williams 2013-10-31 Nie so vreeslik lank gelede was hier mos sulke hekserige mense wat wegkruip in die bankstate van Luxemburg, wat so graag SA afgekraak het van ‘n kant af, wel, shaaim huh, hoe het die tye nie verander nie, en ek het dit nogals voorspel ook!!

Nag

George Bekker 2013-10-31 Ek is nie een van die ellendelinge wat altyd die donkerkant raaksien nie, Nee, ek is eerder 'n optimis wat die positiewe gaan soek.

God se Bruid

Jacobus Faasen 2013-10-31 nes Eerste Mens, slaaf, bed’laar, straatslap’r,
volg’ns b’hoefte, status, nood, wil of drang,
Self só sou submissiveer, onvry, aan kap’r,
verby’s tyd v’n komm’rvry moed’rtaalg’sang

Byvoeging tot my brief gister oor Dirk se 'Opsomming'

Jan Rap 2013-10-31 Ek sit 'apartheid' in aanhalingstekens want Dirk het nie verduidelik wat hy daaronder verstaan nie.

Valse opsomming Dirk!

Jan Rap 2013-10-31 Dirk se opsomming hiervan was dat, volgens my, apartheid nooit bestaan het en die Afrikaner nooit apartheid toegepas het nie.  Buiten dat dit teenstrydig is, waarvan lei hy af dat ek dit gesê het?

Daniel Dennett en hoe om te dink

Wouter 2013-10-31 Daniel Dennett's seven tools for thinking
Top