SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Boer soek 'n vrou
2013-11-14 Hul omstandighede is verskillend van ons, maar op die plaas rondtrippel met opgeklitste hare tot 'n ligte sousie, en skerppunt skoentjies en heuphang denims was daar nie sprake nie.p’r definisie
2013-11-12 as “ras”-’n-“klas” nie pre-g’boorte v’rgaan’t,as NDR-konstruksie ooit legitiem b’staan’t,
sou Mens mos Self obs’rveer, wie flous wie,
wie smous m’t fiksie, pseudo-kwasi-illusie
Afrikaanse vrou ruk Praag in die bek
2013-11-12 Onlangs het Praag ‘n beroep op Afrikaners gedoen om Naspers-koerante te boikot.Uitnemendheid
2013-11-12 Die mens het vir hom so ‘n onaangename omgewing geskep, dat enige liegstorie met oorgawe aangegryp word, want dit klink baie beter as die ware verhaal.dié identiteit
2013-11-11 “slagoff’r een” v’n demokrasie, post-apartheid,dié deng w’t alom b’kend staat, ’s identiteit,
vanselfsprek’nd staat taal heel voor innie ry,
wann’r Mens identiteitsrypheid b’gint b’ly
Aards
2013-11-11 Ondanks die wonderlike bedenksels van voorgangers, bly die mensdom ongelooflik ontevrede.Wil nie weet nie
2013-11-11 As mense vertel word wat hulle glo, raak hulle beledigend en bakleierig, want hulle kan nie glo wat hulle hoor nie.Afrikaner help teenvigsmiddel ontwerp
2013-11-11Van die menigte Afrikaners wat dit land vir beter geleenthede in die buiteland verlaat het, het hul stempel op die mensdom agtergelaat. Onder hulle is Dr Elna van der Ryst.
