SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Kersten in die Paradys?

Cornelius Henn 2013-11-21

Felicity Hayes-McCoy: The House on an Irish Hillside

Johannes Comestor 2013-11-21 "Die boek het aan my 'n aangename leeservaring gebied. Dit voer 'n mens weg na 'n heeltemal ander omgewing en leefwyse"

sup’r-ultra-v’rleë

Jacobus Faasen 2013-11-18 Afrikaans, “isiBhulu”, v’rskil, nie selle,
al staan “Boere” oppie dak, plus’l pelle,
aysh, en’gste ‘ilwimi’ met Paarl-roede,
re “Mshini”-taal loep landwyd ’n woede

Pretoria bly Pretoria

Jaco 2013-11-18 AfriForum het betroubaar verneem dat die Tshwane-metroraad besluit het om die openbaredeelnamevergaderings, wat hulle op 12 Oktober oor die verandering van Pretoria se naam sou hou, te kanselleer, nadat dit duidelik geword het dat AfriForum se veldtog ter behoud van Pretoria se naam oorweldigende steun van die publiek ontvang het.

Vraag vir Jaco

Jan Rap 2013-11-18

ontber’ng

Jacobus Faasen 2013-11-18

Menswaardigheid

CM 2013-11-18 Dit is so belangrik om te voorkom dat die gepeupel weet wat waar is, dat dit moreel geregverdig is om te lieg.

Vir neef Jannie

Jan Rap 2013-11-18 Dankie vir jou briefie en die vriendelike raad, naamlik dat ek nie meer oor politiek moet skryf en dat die swartes almal hulle eie land kon gehad het nie want jy wil nie hê ek moet 'n fool van myself maak nie.

Intellektuele verslawing

CM 2013-11-18
Voorpraters wat nie ‘n enkele woord wat hulle verkondig kan bewys nie, en poog om elkeen wat sy verstand gebruik te versimpel, word reeds vir eeue met eerbied slaafs gevolg.

rev’sionisties g’reduseer

Jacobus Faasen 2013-11-18 sy bloei, vloei, stú’r weg voort, moed’rtaal,
knus g’hul in Afrika-taal-kombers, spesiaal,
nogge Kreool, v’rmeng’ngsikoon, waard’g,
oppie tong v’n loslipp’r, glattie t’onaard’g

Komeet ISON

Panda 2013-11-18 Die komeet ISON nader die son tans vinnig en perihelion en sy draaipunt om die son is reeds 28/29 November waarna dit sal begin om die binnekring van die sonnestelsel te verlaat.

Raadgewend

CM 2013-11-14 Advies oor sake wat niemand ooit iets van kan weet nie, is uiters lonend vir iemand wat kan maak asof hy alles daarvan weet.

b’sonn’rs watwonn’rs

Jacobus Faasen 2013-11-14 aysh, nu lat als g’prefabriseer, voorafv’rvaard’g,
kosmeties v’rseël, inne b’waarmidd’l g’(k)week,
muthi GM-l’k, frackl’k, voortkloon, Self afwat’r,
submissief aan wil-’n-wee (sjatan s’n) oorgee

Die Innerlike Getuienis

Trienie 2013-11-14 Dit was warm, snikkend warm gisteraand. Keer op keer steek my hand uit na die yswater wat onder die warm liggie op my lessenaar staan. Ek is besig met die Innerlike Getuienis.

Jan-Jan, Piet en Carien in Dagbreekbestes

Jan Rap 2013-11-14 Daar het 'n storie rondgelê dat kommunisme gehou het net totdat die tsaar se geld opgebruik is. Dit is miskien 'n oorvereenvoudig maar nie heeltemal onwaarskynlik nie.

Afrika se bye

Cornelius Henn 2013-11-14

Bedompige verblyf

CM 2013-11-14

Liewe oom Jan Rap

SêNet-briefskrywer 2013-11-14
Top