SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Halfpad- 'n storie oor die middeljare
2013-12-05 "Ek wil huiwerloos op die strand loop wyl my liefdeshandvatseltjies kreunend oor die swembroekrek kruip en ek uitgestrek op die sand gaan lê soos die spierpaleise van Clifton."Afrikaners bly wenners te wees
2013-12-04 Solidariteit het ‘n geweldige oorwinning teen onregmatige regstellende aksie teen wittes gemik, laas week in die hof verpletterend gewen.“Boertaal”-blues
2013-12-03 aysh, vanne Paradys ma’ min sprake, t’b’speur,aansoek v’r emansipasie v’n Afrikaans afg’keur,
meer’rheid subiet’n minn’rheidswil blootg’stel,
moet moed’rtaal haar hartseer v’rhaal self v’rtel
Hoekom …
2013-12-03 … as iemand sê hy kan nie Afrikaans praat nie, is dit in die sleutel van 'n stelling soos "ek is mos nie eintlik 'n pillemens nie", of "ek maak mos nie eintlik kos nie" terwyl, daarenteen, as iemand nie Engels kan praat nie, is dit in die sleutel van "berge bedek my"?Suid-Afrika se Woord van die Jaar vir 2013: Wenner aangekondig!
2013-12-02 Selfie is die Oxford-woordeboek se woord van die jaar. LitNet-lesers het laat weet wat hulle dink die Suid-Afrikaanse woord van die jaar behoort te wees. Die wenner ontvang R3 000 en haar naam is nou bekend ...Is iemand tuis?
2013-12-02 Geleerdes en ongeleerdes predik knaend alwetend oor lewe en dood – maar maak asof hulle niks weet van godemoord en –kannibalisme nie, en bedek dit met evolusie.ilwimi innie kies
2013-12-02 aysh, Moed’r Moed’rtaal, awu, Moed’rland,alle lof-’n-dank aan U, o Moed’r-Kontinent,
wyse waar’p U ons, inkomm’rs, ned’rsett’rs,
kolonialiste, VOC-werknem’rs, ama-Askari,
op U Vlak ontvang’t, m’t fynbos en ubuNtu
Oor geloof, mistiek en mishorings
2013-12-02 Hierdie is besondere interessante sienings. Hy het dit reg wanneer hy sê dat, as mens nie die mistieke (Heilige Gees se werking) kan ervaar nie, só ’n mens dan ook nie vir God werklik kan ken en ervaar nie.Bravo Amanda Strydom!
2013-12-02 Amanda is 'n ware sleb; sy het nie nodig om 'n image te probeer projekteer nie.Homofobiese Mugabe het gay seun
2013-11-29 Wat nog meer kan ’n mens sê, behalwe dat baie homofobiese ouers nie weet hulle het moffie kinders nie.papzak-krisis
2013-11-29 geldmag, effektief deur effektebeurs b’heer,onkund’-ontkenn’nd, Self-d’struktief , g’n keer,
aan uitkoms v’n mark: opp’rmagskons’ntrasie,
v’r G’wete-herwinn’ng oppie agenda g’n spasie
